Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1  (Read 1027 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,377
  • Thanked: 1 times
  • Mossel Bay every other 6 weeks
2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« on: December 22, 2010, 10:02:18 am »
Howie het kom kuier in Mosselbaai. "Rus vir my siel" soos hy se...

Na amper n hele week se gemoun, kom ons toe Saterdag by mekaar om n paar vinnige draaie te slaat. Die roete? Mosselbaai - agterpaaie - deur die Gouritsrivier - Albertiniė - Sandy MX track - Stilbaai - Gourtis - Mosselbaai.

Hier gaat ons...

Ek, HPFreak, Niku en Andre (ek dink nie hys op die forum nie?) kom 0700 by mekaar in Hartenbos.



en route...




"Wat gaan ek met daai 100k van my GSA doen? Mmmm, nog een van die koop!!!"


"Ons het darem die greatste bikes op die fogging plannet! Kom ons skud daarop?"

Frolicking in the water...























<a href="http://www.youtube.com/v/HwrpUPtOgPU" target="_blank" class="new_win">http://www.youtube.com/v/HwrpUPtOgPU</a>

You dirty, dirty road!









MX track op Albertinė!

















Nabetragting...



Stilbaai agterpaaie...





Stilbaai.



Die res van die roete het geen opgewondenheid opgelewer nie. Howie het maar net sonder juice gaan staan (stadard op n HP2, niks om oor te praat nie). n By het vir andre in die gesig gespyker... ook maar baie algemeen op n bike trip.

Belangrikste was die sand ryery op die MX/Endr baan. Dit was bemoust en net die goed wat die HP2 voor gemaak is. On sal hom weer gaan doen binnekort, die keer met meer kameras en hopelik n bietjie video!

Kom die 2011 Jambo gaan ons lekker ingeoefen wees!
 

Offline Dewie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,447
  • Thanked: 4 times
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #1 on: December 22, 2010, 10:11:04 am »
Bliksem lyk darem maar lekker  :thumleft:

Julle manne moet nie te veel oefen vir die Jambo nie, wil nie die enigste een wees wat soos 'n tot gaan ry nie  ;D
 

Offline BiG DoM

  • A Grahamstown Greyhound!
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 19,387
  • Thanked: 422 times
  • License Plates: GSpot EC and HUSKY EC
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #2 on: December 22, 2010, 11:00:45 am »
Cool RR  :thumleft:
"Love is the feeling you get when you like something as much as your motorcycle" - Hunter S. Thompson

Scoots: BMW HP2E  Husky 701E  BMW R100S

 :ricky:
 

Offline HP FREAK

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 2,812
  • Jy moet FOKUS my kind
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #3 on: December 22, 2010, 12:24:13 pm »
Thanx BR moet se ek kan nie wag vir die volgende een nie ,miskien kom Fendie al die pad vanaf die plaas en komry saam  :thumleft:
BMW HP2 Enduro "SOLD"
BMW R1200GS Adventure "SOLD"
BMW G450X "SOLD"
BMW R80 CAFE RACERS
 

Offline Hentie @ Riders

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,799
  • Thanked: 1 times
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #4 on: December 22, 2010, 01:04:46 pm »
Lyk lekker  :thumleft:  :thumleft:

Offline BMWPE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,298
  • Thanked: 95 times
  • Port Elizabeth
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #5 on: December 22, 2010, 02:26:32 pm »
lekker :thumleft:
Rallye
 

Offline Brakenjan

Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #6 on: December 22, 2010, 03:16:11 pm »
Nice manne, nice!!!  :thumleft:

Ook goed om te sien hoe Howie daai Sprite Zero pak slae gee......   :biggrin:
 

Offline Brakenjan

Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #7 on: December 22, 2010, 03:17:34 pm »
Julle manne moet nie te veel oefen vir die Jambo nie, wil nie die enigste een wees wat soos 'n tot gaan ry nie  ;D

Moenie worrie nie, jy's veilig.....   :biggrin:
 

Offline Jacko

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Hildebrand & Wolfmuller (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,108
  • Thanked: 5 times
  • "Don't be a hater, yo." Riaan Cruywagen
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #8 on: December 22, 2010, 05:50:52 pm »
Julle manne moet nie te veel oefen vir die Jambo nie, wil nie die enigste een wees wat soos 'n tot gaan ry nie  ;D

Moenie worrie nie, jy's veilig.....   :biggrin:

 :imaposer:

Brakenjan, ek dink jy worrie te veel. Soos reeds gese - daai Kalahari-sand het sy eie, unieke uitdagings. Hulle kan nat riviersand ry so veel hulle wil, dit gaan f*k*l help.  >:D
"The test of a man is not the forum nor the field; not the marketplace nor the amen corner, but at his own fireside. There he lays aside his mask, and you may judge whether he be imp or angel, king or cur, hero or humbug." -  William Cowper Brann
 

Offline TornadoF5

  • Limited Edition®
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,410
  • Thanked: 48 times
  • He who never dreams, sleeps his life away
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #9 on: December 22, 2010, 07:49:35 pm »
Lekker ride guys love the sound of those HP2's even from someone who owns a KTM!. Looks like some nice riding terrain!

Always outnumbered, but NEVER outgunned.....
 

Offline HP FREAK

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 2,812
  • Jy moet FOKUS my kind
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #10 on: December 22, 2010, 09:15:26 pm »
Nice manne, nice!!!  :thumleft:

Ook goed om te sien hoe Howie daai Sprite Zero pak slae gee......   :biggrin:


Brakies hulle het nie oros gehad nie :laughing4:
BMW HP2 Enduro "SOLD"
BMW R1200GS Adventure "SOLD"
BMW G450X "SOLD"
BMW R80 CAFE RACERS
 

Offline HP FREAK

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 2,812
  • Jy moet FOKUS my kind
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #11 on: December 22, 2010, 09:18:26 pm »
Al moet ek dit nou self se ,maar daai eishpees is flippen mooi
BMW HP2 Enduro "SOLD"
BMW R1200GS Adventure "SOLD"
BMW G450X "SOLD"
BMW R80 CAFE RACERS
 

Offline Fenderbender

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,694
  • Thanked: 13 times
  • Robertson
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #12 on: December 23, 2010, 07:29:33 pm »
Speul etters , toemaar , ek wag vir julle onder daai drillende rooi Kalahari sand .  :ricky:
Daai rooi sand is nemand se maat nie , nie eers myne nie .  :imaposer:
 

Offline Fiellie

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 354
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #13 on: December 23, 2010, 07:36:56 pm »
Nice !! Lekker !!  :thumleft: :thumleft:
 

Offline HP FREAK

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 2,812
  • Jy moet FOKUS my kind
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #14 on: December 23, 2010, 08:47:48 pm »
Speul etters , toemaar , ek wag vir julle onder daai drillende rooi Kalahari sand .  :ricky:
Daai rooi sand is nemand se maat nie , nie eers myne nie .  :imaposer:


Fendie hoe lyk volgende week ,sal die plaas dan al op datum wees.Ons wil bietjie gaan bike ry  :3some:
BMW HP2 Enduro "SOLD"
BMW R1200GS Adventure "SOLD"
BMW G450X "SOLD"
BMW R80 CAFE RACERS
 

Offline Fenderbender

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,694
  • Thanked: 13 times
  • Robertson
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #15 on: December 24, 2010, 09:20:55 am »
Is die 26ste by De Rust by die Suidkaap saamtrek .  :thumleft:
 

Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,377
  • Thanked: 1 times
  • Mossel Bay every other 6 weeks
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #16 on: December 24, 2010, 09:59:24 am »
Ag nee man, nie ek of Howie gaan daar wees nie! :sad:
 

Offline HP FREAK

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Free State
  • Posts: 2,812
  • Jy moet FOKUS my kind
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #17 on: December 24, 2010, 01:59:12 pm »
Ag nee man, nie ek of Howie gaan daar wees nie! :sad:


BR tot wanneer is die bash?
BMW HP2 Enduro "SOLD"
BMW R1200GS Adventure "SOLD"
BMW G450X "SOLD"
BMW R80 CAFE RACERS
 

Offline Scalpel

Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #18 on: January 04, 2011, 01:45:29 pm »
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:
BMW R80G/S PD is the original DS bike!!
 

Offline Fenderbender

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,694
  • Thanked: 13 times
  • Robertson
Re: 2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1
« Reply #19 on: January 04, 2011, 06:00:55 pm »
Dis amazing!! Daar is nie een foto van Niku nie! Dan se julle ek is die skim!!! Nice rr Berm Rooster!! Ek dink Niku is besig op sy nuwe trapfiets!!! :pot:

Nogal waar Scalpel , mens sien daai Niku nooit , maar as jy stop dan is hy by .  :ricky: