2011 HP2 Jamboree - OFFICIAL Training #1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Berm_Rooster

Race Dog
Joined
Jan 28, 2009
Messages
4,404
Reaction score
3
Location
Mossel Bay, South Africa
Bike
BMW R1200GS HP2
Howie het kom kuier in Mosselbaai. "Rus vir my siel" soos hy se...

Na amper n hele week se gemoun, kom ons toe Saterdag by mekaar om n paar vinnige draaie te slaat. Die roete? Mosselbaai - agterpaaie - deur die Gouritsrivier - Albertinië - Sandy MX track - Stilbaai - Gourtis - Mosselbaai.

Hier gaat ons...

Ek, HPFreak, Niku en Andre (ek dink nie hys op die forum nie?) kom 0700 by mekaar in Hartenbos.

DSCF0842.jpg


en route...

DSCF0844.jpg


DSCF0845.jpg

"Wat gaan ek met daai 100k van my GSA doen? Mmmm, nog een van die koop!!!"

DSCF0847.jpg

"Ons het darem die greatste bikes op die fogging plannet! Kom ons skud daarop?"

Frolicking in the water...

DSCF0849.jpg


DSCF0850.jpg


DSCF0851.jpg


DSCF0852.jpg


DSCF0853.jpg


DSCF0854.jpg


DSCF0855.jpg


DSCF0857.jpg


DSCF0859.jpg


DSCF0862.jpg


DSCF0864.jpg


[flash=640,480]https://www.youtube.com/v/HwrpUPtOgPU[/flash]

You dirty, dirty road!

DSCF0866.jpg


DSCF0867.jpg


DSCF0868.jpg


DSCF0869.jpg


MX track op Albertinë!

DSCF0871.jpg


DSCF0873.jpg


DSCF0874.jpg


DSCF0875.jpg


DSCF0876.jpg


DSCF0877.jpg


DSCF0878.jpg


DSCF0879.jpg


Nabetragting...

DSCF0880.jpg


Stilbaai agterpaaie...

DSCF0881.jpg


DSCF0882.jpg


Stilbaai.

DSCF0883.jpg


Die res van die roete het geen opgewondenheid opgelewer nie. Howie het maar net sonder juice gaan staan (stadard op n HP2, niks om oor te praat nie). n By het vir andre in die gesig gespyker... ook maar baie algemeen op n bike trip.

Belangrikste was die sand ryery op die MX/Endr baan. Dit was bemoust en net die goed wat die HP2 voor gemaak is. On sal hom weer gaan doen binnekort, die keer met meer kameras en hopelik n bietjie video!

Kom die 2011 Jambo gaan ons lekker ingeoefen wees!
 
Top