Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Supercross 2011  (Read 801 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline GroenMamba

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 408
Re: Supercross 2011
« Reply #20 on: March 06, 2011, 09:32:46 pm »
Hehe calculated risk! Hulle kom al paar jaar met n geskiedenis tussen die twee van hul. Het jy San diego lights class gekyk? Daar is nou proper aggresive riding tussen Justin Barcia en Dean wilson!
Ja, ek het dit gesien.
 

Offline GroenMamba

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 408
Re: Supercross 2011
« Reply #21 on: March 13, 2011, 08:20:58 am »
Is daar dan nie Supercross die naweek nie? :'(
 

Offline Etienne2T

Re: Supercross 2011
« Reply #22 on: March 13, 2011, 03:01:49 pm »
 

Offline GroenMamba

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 408
Re: Supercross 2011
« Reply #23 on: March 13, 2011, 08:35:26 pm »
Dankie vir die link. Shit, James het forken hard geval. Ek haal my hoed af vir hom om eerstens weer op die bike te klim en dan nog van 20ste tot 9de te vorder. Ek sou defenitief nie verder gery het nie.
 

Offline Etienne2T

Re: Supercross 2011
« Reply #24 on: March 13, 2011, 08:39:32 pm »
Ja ek dink hy't baie respek daar gewen! Hy kon nie eens loop tot by sy bike nie! What an athlete!!