Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: 1200 GSA - Kan nie wag nie  (Read 1203 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AntonDP

Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #60 on: January 11, 2011, 09:24:09 pm »
Ek het haar.  Is nou moeg gespeel.  Julle sal moet wag tot more vir die fotos.

Waar kan ek 'n base plate kry om 'n trax topbox aan haar vas te maak?
 

Offline ThysBasson

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 965
  • Ultimate Adventure
Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #61 on: January 11, 2011, 09:50:43 pm »
Mooi man, ek hoop jy kan slaap vannaand. Probeer maar in jou bed slaap, die garagevloer is bietjie hard.
2010 BMW R1200 GS ADVENTURE
YAMAHA BIGBEAR 250
HONDA XR 200 R
 

Offline Kerritz

  • KTSSSSK!
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,629
  • Thanked: 50 times
  • What a SUPER-loss....DAMMIT man!
Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #62 on: January 12, 2011, 07:01:39 am »
Ek het haar.  Is nou moeg gespeel.  Julle sal moet wag tot more vir die fotos.

Waar kan ek 'n base plate kry om 'n trax topbox aan haar vas te maak?

Geluk ou en lekker ry. Ek sal jou PM oor die base plate wat jy soek.
Vorige skoeters: XT660E, TL1000R, 2006 R1200GSA, 2010 R1200GSA 30 Years Anniversary, CRF450R, CRF450X, DRZ400SM, 950 Adventure, 990 SuperDuke (ISM) 2012 R1200GS Triple Black, F800GS, Wolskoeter!

Kaapse Jelly Tot!
 

Offline AntonDP

Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #63 on: January 12, 2011, 08:17:49 am »
Is sy nie te pragtig nie?
 

Offline oo7

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 1,482
Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #64 on: January 12, 2011, 08:37:54 am »
Shot man! As jy nie die fiets gaan enjoy nie, gaan dit net jou eie skuld wees.

Ry die wit waks uit hom uit!
 

Offline Brendon

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 89
Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #65 on: January 12, 2011, 08:46:26 am »
Congrats  :thumleft:

Also have a yellow 2010 (the best colour)  ;D

Nou... gaan ry die ding!!!  :P
« Last Edit: January 12, 2011, 08:47:35 am by Brendon »
I went to the doctor, and he told me that I have been Infected with a bad case of the "Friday Virus"...
 

Offline Pickle

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 352
Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #66 on: January 12, 2011, 08:49:23 am »
SWEET!!!
I don't exaggerate, I just remember big!
 

Online Rooies

Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #67 on: January 12, 2011, 11:11:29 am »
Wiele!
Current:     BMW R1150GS
                  Honda XR650L
Previous:   BMW R1200GSA
                  Honda XL700V
 

Offline krister

Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #68 on: January 12, 2011, 05:15:16 pm »
Is sy nie te pragtig nie?

Somebody's in love!  ;)
Previous Bikes: Suzuki TS50ER; Suzuki GS1000G; Kawasaki Z1000; Yamaha XT500; BMW F650GS; BMW R1150GS; BMW R1200GS Adventure; BMW R1200GS
 

Offline ThysBasson

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: North West
  • Posts: 965
  • Ultimate Adventure
Re: 1200 GSA - Kan nie wag nie
« Reply #69 on: January 12, 2011, 09:38:45 pm »
Baie cool man, ek het ook die 2010 een , ook geel.
Hy laat die koppe draai hoor.
Miskien moet ons 'n klub stig vir al die Geel 2010 GSA's.
2010 BMW R1200 GS ADVENTURE
YAMAHA BIGBEAR 250
HONDA XR 200 R