Oppi Berg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ektoknbike

Race Dog
Joined
May 4, 2007
Messages
899
Reaction score
0
Location
Oppie plaas Worcester
Bike
KTM 950 Adventure
Almal van ons was al of wil graag Wupperthal toe met jou bike.
As jy van Ceres af ry, Gydo pas uit, kry jy die dorpie Op-Die-Berg.
Die dorpie spog met 'n In-Ry drankwinkel, jy kan nou jou bier vir die kamp van jou bike af bestel. :thumleft:
Die dorpie spog tot met 'n groot Spar.
Dan is daar Oppi Berg Restaurant & Guest House ( S3301.163  E1918.680 )
Ek weet nie veel van hul kamers af nie maar hul kos is om van huis toe te skryf.
Steak, burgers, Calamari, die een so sag soos die ander.
Weeksdae is dit oop maar vir Saterdag en Sondag kan jy maar net die foon oplig.

Aletta is 'n wedevrou so gedra vir julle. :peepwall:
Kontak: 023 317 0044
            083 457 2358

Geniet dit en hou die swart kant onder :thumleft:
 
Top