draai punt

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

drmaneki

Puppy
Joined
Oct 3, 2007
Messages
16
Reaction score
0
Location
bloemfontein
Bike
Suzuki XF650 Freewind
Na my ongeluk in 2006 het ek lank nie bike gery nie seker maar die groot skrik of self verwyt oor stupid fout, hoekom indie lewe wil mens na n taxi wat reg voor jou n
u-turn maak skop terwyl jy teen 70km/h op n bike ry, maar dis nie waaroor my ride report is nie nee ek wil skryf oor my eerste trip weer terug op die yster perd na n jaar sonder bike ry.

Ons was drie pelle wat een vrydag by werk besluit het ons moet saterdag ogend op n
random grondpad spring en n dop op n klein doorpie gaan drink.

dit was ons bymekaarkom die ogend. Ek met die XL600R wat aan my pel met die KLR behoort en nog n pel met sy  XT op daai stadium het ek gebewe soos n man wat aan parkensens ly maar dis nie die koue nie maar die hedrenalien dis die eerste 10 km wat afgele was ek het die handle baars so stuif vasgehou en my hele lyftaal was verkeerd, ek het vergeet hoe om te sit of  was dit die stress om weer te ry / stress oor dit nie my bike is/ stres oor ek weer tussen die verkeer ry, maar wat ook dit was die lekerte het dit eituindelik oorkom en die gogga het weer gebuit.

Hier vandaan het ons afgeklim van die black top op die pretige gruispad net buite Bloem opad na Edenburg dit het my weer laat besef dit is de lewe dis waarvoor ek werk die vryheid op die grondpad die reek en klank van drie brulende thumpers wat die gruis uitploeg as jy die oor trek om weer te versnel op die lang reguit struit waat uit gestrek le net tot oor die volgende bult net nadat jy altwee remme moers aangruip om veilig om die haarnaald draai moes kom, dan die kruising met truinspoor net die regte pitstop om die gees te vang van die vars ogend briesie ses mense en die treir wat verby gejaag kom en sy toeter blaas . 


Hoekom doen ons dit nie meer gereeld nie vra ons mekaar terwyl Pieter die rooi monster weer moet brand skop vir my want my regter enkel is te fragile om die 600cc aandiebrand te kry na dit onlangs uit die gips kom vat ons weer die pad in die algemene rigting wat die locals aangwys het so ja die biertjie het die ding gedoen my lyftaal is weer reg vir die yster wat my voorentoe laat versnel en die glimlag alhoe grooter laat rek . ek sal moet my comuter verkoop en n dualy koop . my broer het my op Ventersburg grond paaie met n XL250 geleer bike ry  waarom het ek gedink ek moet  n pad bike ry daar is net nie die hoeveelhuid prêt in speed bikes .

So kom ons by n spruitjie aan en besluit om te stop en  “ admire the view”
Rustig in die skadiwe onder n brug sit en gesels oor die ogend se gebeure  die tarrentale en draaie dis net  n plesier die heel ogend
  Na n ruskansie tyd om weer te ry ons is nog nie by Edenburg daar nog n paar plaas huise waar by ons moet verby gly om ons trip tot by mikpunt te bring maar op daai tyd was ek so siels gelukig ek het nie gewary of ons nou by die dorpie uitkom of nie solank ek net nog bike kan ry en en bike kan ry  ens. die draaipunt het daar plaas gevind nie die draaipunt in ons trip nie maar die draai punt in my to do lys net daar het die belangrikste punt geword om n bike te kry niks kleiner as 500cc het ek besluit ek het altyd n XL 500 gery het al twee Rhino rallys gedoen met my XL maar toe kom die CB650 era wat ek net teerpad gery het ,op die ogend kon ek nie glo ek het my feld ry en grond pad ry ingeruil vir black top nie

 
Top