EK HAAT SAND

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Freak

Race Dog
Joined
May 1, 2010
Messages
3,466
Reaction score
1
Location
Durbanville
Bike
BMW R80GS
Ek haat sand in my slaapsak en nog meer onder my bike se wiel. Ek haat sand!!
Het die beste 2 dag / 477km trippie gehad, maar die sand deel het alles opgeneuk. Ek het selfs die " maak ketels oop en hou die gewig van die voorwiel al" trick getry. Ek Val net verder in die sand stuk. My been is blou, my ego geknak, my flicker was af en my bier gefoam.
Ek sien nie n goeie outcome nie. Die bike is te swaar en die ryer te bang. Dit spoil my trip, spoil my toekoms tripplanne en spoil my liefde vir die sport. Ek ry een rigting en die voorwiel ( en die bike Volg) n ander rigting. Ek try op tense, staan, sit, relax, spoed, eendjie paddle, 1ste rat , ander ratte... Maar niks,.... Nadda,... Zip zero f@kk@l help. Ek raak net swakker en banger. 
Al raad wat ek het is drank. Baie. Sterk. Drank.


Groete,
moedeloos. 
 
Top