KLE 500 speedo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Roela

Race Dog
Joined
Feb 13, 2010
Messages
2,017
Reaction score
0
Location
Wes Kaap
Bike
KTM 990 Adventure
My vrou se bike, KLE500 se speedo het gaan staan. Ek het ander kabel gekoop. Die ou een was nie gebreek kom ek agter toe ek die nuwe wou insit. Wat kan ek nog doen om fout te soek? Dis nogal dringend want ek moet die speedfines betaal!
As iemand al so probleem gehad het, help tog!
Groetnis
Die Duiwel
 
Top