Ja GJ en jy beaam dit, dis miskien n goeie swop, maar daai GS is GLAD NIE n stuk stront nie... Weet nie of jy lees nie, maar gaan koop vir jou Long Way Round en Long Way Down, KTM wou nie eers hulle sponser nie, want hulle kon nie hulle bikes back nie. Moet my nie verkeerd kry nie, eks n MOERSE KTM fan, maar jy weet nie waarvan jy praat as jy se GS is kak nie.