Wie kan 'n rim suksesvol reg buig?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Losper

Race Dog
Joined
Jun 20, 2009
Messages
3,258
Reaction score
53
Location
Bloemfontein
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
My HP2 sê voor rim is ge-"buckle" ( dit het geen smileys nie maar is gebuckle ) Ek wil graag die rim laat reg buig en weer "respoke"
Ek is op soek na iemand wat weet wat hy doen.

Dan soek ek ook iemand wat die rim vir my kan anodise ( ek dink dit is oorspronklik ge-anodise in die BMW fabriek )
 
Top