Slegte nuus. RIP
Laat ons leer hieruit. Moenie alleen in die onbekende in ry nie. As hy n buddie saam met hom
gehad het was hy nog met ons.
Jammer, ek stem nie saam nie. Daar is sommige van ons wat 'n solo rit vir niks anders sal verruil nie.
Weet waarvoor jy jouself inlaat, verseker.
Ek glo Tim het gedoen waarvan hy hou.