Maya
Pack Dog
Hello. Ek is dringend opsoek na 'n 2 bike trailer om te kan huur die laaste week in April. Moet 'n GS 1200 en KLR 650 opsleep Springbok toe vanaf die Kaap.
Vandaar gaan ons trip na Namibia begin om weer te eindig in Springbok. Die trailer sal vir die 10 dae onderdak parkeer word in Springbok.
Enige hulp sal baie waardeur word. :thumleft: