80's RSA Superbike racing
Ai onthou daai dae nog goed. Het by Dave Peterson n Honda 900 gekoop in JHB.
Hulle het Peterson Honda gehad. Was altyd baie trots dat Dave met my bike n draai gaan ry het.

Dankie vir die fotos.
Hier is vir die jong manne om te sien wie hulle was: