Ja, hierdie is baie nice Wiledog_X

Dit was nou 'n baie oorspronklike idee wat om met jou nuwe fotografie goodies aan te vang.
Ek sien daar op jou webwerf is 'n foto van 'n Beemer op "full automatic pilot". Dit is moer indrukwekkend, met die ryer wat lekker agteroor sit

Is dit nie dalk die nimlike 2-Stroke Dan nie?
