Redline

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 19, 2010
Messages
2,295
Reaction score
1
Location
Phalaborwa
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi al die Honne

Net n stukkie om almal so a bietjie jaloers te maak!! Ons is gepak en REG!! Een GSA, 4GS's en een Dakar vertrek Vrydag op n trip reg om SA. 2 Weke van ongelooflike grondpaaie en landskappe. Ons kyk so plus minus na 7000+km. Ek sien die span van Woema het die selfde trip in Januarie gedoen. Shit kan meer waggie.

Cheers
 
Top