Goeie diens van ADV Rider

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

African child

Pack Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
219
Reaction score
0
Location
Highlands - Grabouw
Bike
KTM 690 Adventure
Gee hulle gerus n lui vir enige bike accessories, diens is vriendelik, hulpvaardig en pryse billik. Ek het n paar crashbars en ekstras baie hulle gekoop vanoggend. Die kerel se winkel is tot die dak gestok en ek is sommer weg daar met goed wat nie eens van plan was om te koop nie, maar hoe lank op soek na is.   :thumleft:

https://www.advrider.co.za/

KTM Kaapstad het my nou na n week nog nie eens terug gebel oor die crashbars nie.....SWAK!  :xxbah:
 
Top