0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: stoetbul on April 01, 2011, 04:35:40 pmCome boys we need more pic's!PP?Grrrr?Snafu?Bradley's?Freak?Heimer?Just to name a few.Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks. Freak has some pics of Firecoast
Come boys we need more pic's!PP?Grrrr?Snafu?Bradley's?Freak?Heimer?Just to name a few.Come guys,gooi a few for the team,promise I will not laugh and make K@K remarks.
Hel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop.
Quote from: chrisL on April 02, 2011, 10:15:46 amHel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. Ek dink ons moet n naweek maak en reel dat ons hom gaan start. Ek wonner hoeveel van hulle loop nog in die land ?
Quote from: Skipskop on April 02, 2011, 01:58:49 pmQuote from: chrisL on April 02, 2011, 10:15:46 amHel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. Ek dink ons moet n naweek maak en reel dat ons hom gaan start. Ek wonner hoeveel van hulle loop nog in die land ?Dis n bak plan ma wa gaan ons al die water kry om die radiator vol te kry?
Quote from: chrisL on April 02, 2011, 03:24:21 pmQuote from: Skipskop on April 02, 2011, 01:58:49 pmQuote from: chrisL on April 02, 2011, 10:15:46 amHel ek sal graag daai Blackstone wou hoor loop Skipskop. Ek dink ons moet n naweek maak en reel dat ons hom gaan start. Ek wonner hoeveel van hulle loop nog in die land ?Dis n bak plan ma wa gaan ons al die water kry om die radiator vol te kry?Daar is n dam met n pomp net onder die stoor by die Palmbome,het jy dan so vinnig daar verby gery dat jy nie gesien het nie ? Ek was verbaas om te sien die pomp pomp al die tyd en die water loop oor die dammetjie na die palm bome toe.Ek`t die water geproe maar dit proe na katpis !
Ek het nie daai roete gery Skipskop. Ons het deur die Roggeveldberge gery.Daai węreld se water ruik na poep. Kruitwater noem hulle dit. Eintlik swael wat die reuk gee.
Quote from: chrisL on April 02, 2011, 04:32:52 pmEk het nie daai roete gery Skipskop. Ons het deur die Roggeveldberge gery.Daai węreld se water ruik na poep. Kruitwater noem hulle dit. Eintlik swael wat die reuk gee.What's "swael"...?