Hi ouens ,
Ek wil ook net vir Pete en Leftless en al hulle manne baie dankie se vir die naweek .
Dit was my eerste trip saam met die Wild Dogs , and it was the bomb .

Dankie aan almal daar , julle het my baie welkom laat voel.

Ek kannie wag vir die volgende trip nie .
Cheers en dankie
