Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Medical Facilities at Bashes  (Read 4095 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Freak

Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #140 on: March 30, 2011, 05:55:03 pm »
Ons praat weer as ek jou in die stof optel - jy sal bid vir `n ambulans!!!
Dink bietjie realisties, tot die manne in die Dakar val hulle vrek -  jy is seker BETER!!!!  >:D  >:D

Hmmm, ek dog die Dakar is 'n wedren?  ???

Se my Karoodonkie, as jy met jou bike langpad ry, vat jy mediese backup saam? Ek is seker sommige ouens is deur trauma die naweek. Maar ons moet 'n tree teruggee en 'n bietjie nugter daaroor dink.

Ag julle hou net van stry en bragg oor joe tough julle is , maar julle weet Karoodonkie is reg , as daar 120 plus bikers bymekaar is sonder 'n telefoon dan is die beslis 'n resep vir moeilikheid, en dit is heeltemal anders as wat dit net jy en jou buddies op 'n ride is.  So hou nou op om cowboys te speel en dink realisties  :deal: ;)

Ek dink by die volgende Bash sal die organiseerders 'n telefoon reel en met die naaste hospitaal reel dat hulle ten minste net weet van die Bash en weet hoe om by die Bash uit te kom  , dit sal stupid wees om dit nie te doen nie.

Rynet...i disagree ( skokkend ek weet...)  ek het nie een keer die naweek die nodigheid gehad om voŽllengtes te meet nie.. My spoed is my spoed..my limiete my limiete.. Niemand gaan dit verander nie..

Dalk moet die manne was " anders" wil wees en kragte meet by sulke events, onder mekaar n ambo huur... Net in case hulle gou iets moet bewys...
Italjet - still have
YZ 80 - sold
Suzuki TS - 50 - broken
2x YZ 250cc - sold
Kawa KDX 200 - sold ZX - 6R - sold Suzuki GSXR 1000 K4- broken and in the bin Suzuki GSXR 1000 K5 - sold BMW GS 1150 - sold KTM 950 adventure S - sold Currently:  '79 BMW Bobber '63 BMW R50/2 '62 BMW R60/2 with sidecar '54 BMW R26/2 ... Still in kit form '74 BMW R75/6 custom .. In progress '82 BMW R80 G/S
 
Offline Pistonpete

  • Shop Mods
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 17,866
  • Thanked: 81 times
  • Live to Ride...Ride to Live
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #141 on: March 30, 2011, 05:58:55 pm »
All points noted.

Lets not turn this into an R&P thread.

We will in future take due caution where possible or deemed necessary but it will still be adventure riding done on a shoestring ;D Your pace your space...

Hell...i'm scared now to organise something for the third quarter this year! ;)
'Routine is the thief of time'
 
Offline Rynet

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,895
  • Thanked: 297 times
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #142 on: March 30, 2011, 06:02:09 pm »
Ons praat weer as ek jou in die stof optel - jy sal bid vir `n ambulans!!!
Dink bietjie realisties, tot die manne in die Dakar val hulle vrek -  jy is seker BETER!!!!  >:D  >:D

Hmmm, ek dog die Dakar is 'n wedren?  ???

Se my Karoodonkie, as jy met jou bike langpad ry, vat jy mediese backup saam? Ek is seker sommige ouens is deur trauma die naweek. Maar ons moet 'n tree teruggee en 'n bietjie nugter daaroor dink.

Ag julle hou net van stry en bragg oor joe tough julle is , maar julle weet Karoodonkie is reg , as daar 120 plus bikers bymekaar is sonder 'n telefoon dan is die beslis 'n resep vir moeilikheid, en dit is heeltemal anders as wat dit net jy en jou buddies op 'n ride is.  So hou nou op om cowboys te speel en dink realisties  :deal: ;)

Ek dink by die volgende Bash sal die organiseerders 'n telefoon reel en met die naaste hospitaal reel dat hulle ten minste net weet van die Bash en weet hoe om by die Bash uit te kom  , dit sal stupid wees om dit nie te doen nie.

Rynet...i disagree ( skokkend ek weet...)  ek het nie een keer die naweek die nodigheid gehad om voŽllengtes te meet nie.. My spoed is my spoed..my limiete my limiete.. Niemand gaan dit verander nie..

Dalk moet die manne was " anders" wil wees en kragte meet by sulke events, onder mekaar n ambo huur... Net in case hulle gou iets moet bewys...

Eerstens ek weet nie hoe jy en ander vingers kan wys na Charl nie. Ons almal vat kanse as ons motorfiets ry en ek weet nie van een persoon wat nog nie geval het nie , ons was net meer gelukkig. So moet asb nie vingers wys en se^ Charl het soos 'n cowboy gery nie.  Hy het nie and There but the grace of God do we go .

Tweedens ek kla oor niks behalwe dat ek stel voor die volgende Bash is daar 'n foon , en reelings met die naaste hospitaal , en Legadema het reeds 'n Sat foon aangebied so die oplossing is reeds bereik ,  as mense dit sal aanvaar , danksy Karoodonkie wat sy mond oopgemaak het.

Derdens , kritiek is volwasse , en mens moet dit kan vat. Ek weier om op eggshells te loop net omdat daar sensitiewe broodjies soos jy op die forum is  :peepwall: :peepwall: :pot:

Daar was net een foon nommer op die plaas en dit was 'n sel en hy het nie gewerk nie. Recipe for disastar , ja . EK het dit ook nie vooraf anticipate nie so blameer nie die organiseerders nie, maar sekerlik omdat ons nou eenmaal die fout gemaak het, beplan ek nie om dieselfe fout weer te maak nie .  :deal: ;)
« Last Edit: March 30, 2011, 06:03:52 pm by Rynet »
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,185
  • Thanked: 203 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #143 on: March 30, 2011, 06:04:10 pm »
Ons praat weer as ek jou in die stof optel - jy sal bid vir `n ambulans!!!
Dink bietjie realisties, tot die manne in die Dakar val hulle vrek -  jy is seker BETER!!!!  >:D  >:D

Hmmm, ek dog die Dakar is 'n wedren?  ???

Se my Karoodonkie, as jy met jou bike langpad ry, vat jy mediese backup saam? Ek is seker sommige ouens is deur trauma die naweek. Maar ons moet 'n tree teruggee en 'n bietjie nugter daaroor dink.

Ag julle hou net van stry en bragg oor joe tough julle is , maar julle weet Karoodonkie is reg , as daar 120 plus bikers bymekaar is sonder 'n telefoon dan is die beslis 'n resep vir moeilikheid, en dit is heeltemal anders as wat dit net jy en jou buddies op 'n ride is.  So hou nou op om cowboys te speel en dink realisties  :deal: ;)

Ek is fokol tough nie. Ek het byvoorbeeld Saterdag in die kamp gebly oor my babelaas te groot was vir die outride.

En jou ook toe jy aangekom het aangeraai om nie te gaan ry as jy nie iemand kan kry om mee saam te ry nie (gelukkig het jy iemand gekry)

Genoeg realisme?

Niemand wil in die veld le met 'n gebreekte been nie. Dis sekerlik een van die ergste dinge om oor te kom. Maar dis nie die punt nie.

Die punt is of die organiseerders voorsiening moet maak, en of individue (soos verantwoordlike grootmense) na hulsef kyk soos hulle op enige outride doen.

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline DRAZIL

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,206
  • Thanked: 12 times
  • Alpha et Omega
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #144 on: March 30, 2011, 06:05:24 pm »
I will not let the organisers of a bash be responsible for my misfortune should /when it happens,all they are doing is giving us a destination and a chance to meet like minded adventure individuals a chance to meet.They help by provide us braai packs and bevies instead of us lugging everything with.
I for one enjoy solo as there is no pressure how long I take to get there and which route.(copy's of my routes at home with wife)
I sometimes have a geocamp and the guys must find me it is up to the individuals to look after themselves and their mates when in a group.if I had to organise medics ect I would also need the law with some of the dogs >:D
example
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=28428.0
ďYou know, a long time ago being crazy meant something. Nowadays everybody's crazy.Ē
Charles Manson
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,438
  • Thanked: 2220 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #145 on: March 30, 2011, 06:13:15 pm »
Guys and girls, look at this thread and excepting the few levelheads like Edgy and Jacko,etc, the rest should hang your heads in shame. Most of you already look like the accessory department at BMW HQ, complete with neckbraces and ballbaskets, and then you whine for medical back-up???And an ambulance on-site!!!! Hoe gaan die ouens DAN jaag?
Los liewer die Leatt tuis, lat jy kan jou kop ronddraai om die opstakels in die oog te kan hou.
 
Offline KAROODONKIE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #146 on: March 30, 2011, 06:17:09 pm »
Ons praat weer as ek jou in die stof optel - jy sal bid vir `n ambulans!!!
Dink bietjie realisties, tot die manne in die Dakar val hulle vrek -  jy is seker BETER!!!!  >:D  >:D

Hmmm, ek dog die Dakar is 'n wedren?  ???

Se my Karoodonkie, as jy met jou bike langpad ry, vat jy mediese backup saam? Ek is seker sommige ouens is deur trauma die naweek. Maar ons moet 'n tree teruggee en 'n bietjie nugter daaroor dink.

Dit het niks met mediese back-up uit te waai nie - Bradleys was meer as bevoeg om die situasie te hanteer en die pasiŽnt te stabiliseer. Maar na dit het jy `n ambulans nodig!! In Charl se geval was tyd nie so kritiek soos iemand wat dalk `n rib deur die long het nie.
Ek praat van `n foon met `n nommer ...... Wat help Bradleys jou as jy nie by `n hospitaal kan kom nie??
Die ander ding wat jy nie kan weg redeneer nie is: Dit was `n gereelde byeenkoms!! En saam met dit kom verantwoordelikheid of jy nou wil of nie.
En ja, ek ry baie langpad ........... maar nie met 100 fietse nie!! Wys jy vir my `n outride met so getal fietse, sonder `n mediese gebeurlikheidplan??
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline Freak

Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #147 on: March 30, 2011, 06:26:28 pm »
Rynet... Dit was nie op charl gemik nie...gaan lees weer...

Ek stel voor ons hou die volgende bash by tygerberg nature reserve.... Dis naby karl bremer hospitaal, welgemoed is vol dokters, en being on a hill..... Is daar volop cell opvangs vir die wat so aanhou knaag daaroor...

Kry sommer jou vrou vir n late by mugg n bean in jou volle atgat by tyger vallei.

**Unsubscribe**
Italjet - still have
YZ 80 - sold
Suzuki TS - 50 - broken
2x YZ 250cc - sold
Kawa KDX 200 - sold ZX - 6R - sold Suzuki GSXR 1000 K4- broken and in the bin Suzuki GSXR 1000 K5 - sold BMW GS 1150 - sold KTM 950 adventure S - sold Currently:  '79 BMW Bobber '63 BMW R50/2 '62 BMW R60/2 with sidecar '54 BMW R26/2 ... Still in kit form '74 BMW R75/6 custom .. In progress '82 BMW R80 G/S
 
Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,185
  • Thanked: 203 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #148 on: March 30, 2011, 06:28:49 pm »
Rynet... Dit was nie op charl gemik nie...gaan lees weer...

Ek stel voor ons hou die volgende bash by tygerberg nature reserve.... Dis naby karl bremer hospitaal, welgemoed is vol dokters, en being on a hill..... Is daar volop cell opvangs vir die wat so aanhou knaag daaroor...

Kry sommer jou vrou vir n late by mugg n bean in jou volle atgat by tyger vallei.

**Unsubscribe**

+1

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 
Offline Rynet

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,895
  • Thanked: 297 times
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #149 on: March 30, 2011, 06:39:10 pm »
Hehe nou dat ek vir Heimer en Freak moeg gemaak het wil ek graag vir Bradleys dankie se^ :

Almal weet miskien nie maar Bradleys is 'n baie bekwame para-medic met baie ondervinding van motorfiets ongelukke, hy was al die medic by 14 Desert Runs , hy het al met verskei gebreekde bene gewerk  , insluitende femurs en selfs gebreekde nekke . Hy het presies geweet wat om te doen met Charl , pasient stabiliseer, hart en pols gemeet, hy het die femur breek korrek gediagnoseer, korrekte en sterk pyn medisyne gegee,  en het ook die groot moontllikheid geweet van murg in sy bloed en moontlik longe kon lek ,  en dat vir die rede dat Charl nie in 'n back -up voertuig kom weggeneem word nie. Hy moes met ambulaans wat suurstof ens het geneem word. So niemand se^ dat selfs die hoogste gekwalifeseerde doktor meer as Bradleys kon gedoen het nie op die toneel en sonder 'n ambulans nie . En ek wil ook net hierby die geleentheid neem om vir Bradleys dankie te se^ vir wat hy met Charl en sy ander 4/5 patiente van die dag gedoen het met medisyne wat hy met sy eie geld gekoop het . Thanks Bradleys  :thumleft:

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,438
  • Thanked: 2220 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #150 on: March 30, 2011, 06:43:31 pm »
Yes, really nice one Bradley.
 
Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #151 on: March 30, 2011, 06:45:30 pm »
Hehe nou dat ek vir Heimer en Freak moeg gemaak het wil ek graag vir Bradleys dankie se^ :

Almal weet miskien nie maar Bradleys is 'n baie bekwame para-medic met baie ondervinding van motorfiets ongelukke, hy was al die medic by 14 Desert Runs , hy het al met verskei gebreekde bene gewerk  , insluitende femurs en selfs gebreekde nekke . Hy het presies geweet wat om te doen met Charl , pasient stabiliseer, hart en pols gemeet, hy het die femur breek korrek gediagnoseer, korrekte en sterk pyn medisyne gegee,  en het ook die groot moontllikheid geweet van murg in sy bloed en moontlik longe kon lek ,  en dat vir die rede dat Charl nie in 'n back -up voertuig kom weggeneem word nie. Hy moes met ambulaans wat suurstof ens het geneem word. So niemand se^ dat selfs die hoogste gekwalifeseerde doktor meer as Bradleys kon gedoen het nie op die toneel en sonder 'n ambulans nie . En ek wil ook net hierby die geleentheid neem om vir Bradleys dankie te se^ vir wat hy met Charl en sy ander 4/5 patiente van die dag gedoen het met medisyne wat hy met sy eie geld gekoop het . Thanks Bradleys  :thumleft:

Rynet : vir die Tert Toer, sal ons die hunkieste paramedic saamvat...sy naam is Tony....ons sal sy vergoeding nog moet uitsorteer....biere of drukkies.... >:D

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R
 
Offline Rynet

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,895
  • Thanked: 297 times
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #152 on: March 30, 2011, 06:53:23 pm »

 :biggrin:  maar moet se^ Bradleys is self nogal sag op die oe  :biggrin:
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 26,438
  • Thanked: 2220 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #153 on: March 30, 2011, 06:55:26 pm »
Maar soek julle girls dan iets sags? :peepwall:
 
Offline Rynet

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,895
  • Thanked: 297 times
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #154 on: March 30, 2011, 07:00:38 pm »
Maar soek julle girls dan iets sags? :peepwall:

:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Offline JC

Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #155 on: March 30, 2011, 07:02:50 pm »
Ons praat weer as ek jou in die stof optel - jy sal bid vir `n ambulans!!!
Dink bietjie realisties, tot die manne in die Dakar val hulle vrek -  jy is seker BETER!!!!  >:D  >:D

Hmmm, ek dog die Dakar is 'n wedren?  ???

Se my Karoodonkie, as jy met jou bike langpad ry, vat jy mediese backup saam? Ek is seker sommige ouens is deur trauma die naweek. Maar ons moet 'n tree teruggee en 'n bietjie nugter daaroor dink.

Dit het niks met mediese back-up uit te waai nie - Bradleys was meer as bevoeg om die situasie te hanteer en die pasiŽnt te stabiliseer. Maar na dit het jy `n ambulans nodig!! In Charl se geval was tyd nie so kritiek soos iemand wat dalk `n rib deur die long het nie.
Ek praat van `n foon met `n nommer ...... Wat help Bradleys jou as jy nie by `n hospitaal kan kom nie??
Die ander ding wat jy nie kan weg redeneer nie is: Dit was `n gereelde byeenkoms!! En saam met dit kom verantwoordelikheid of jy nou wil of nie.
En ja, ek ry baie langpad ........... maar nie met 100 fietse nie!! Wys jy vir my `n outride met so getal fietse, sonder `n mediese gebeurlikheidplan??

remind my asseblief om jou nie op 'n trip te nooi nie, netnou val jy en ek is verantwoordelik vir jou of ek word gedagvaar

ns. dis tong-in-die-kies, maar waar trek mens die streep?
 
Offline KAROODONKIE

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 629
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #156 on: March 30, 2011, 07:10:43 pm »

Jy ry in elkgeval te stadig vir my .....  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:

Nou toe manne en mandinne - ek tree uit !!!
Mission Accomplished  :thumleft:

Laat elkeen val waar hy wil ..... !!!!
 ;D  :biggrin:  ;D
Curiosity killed the cat ... !!
... satisfaction brought her back !!
 
Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #157 on: March 30, 2011, 07:49:41 pm »
Hehe nou dat ek vir Heimer en Freak moeg gemaak het wil ek graag vir Bradleys dankie se^ :

Almal weet miskien nie maar Bradleys is 'n baie bekwame para-medic met baie ondervinding van motorfiets ongelukke, hy was al die medic by 14 Desert Runs , hy het al met verskei gebreekde bene gewerk  , insluitende femurs en selfs gebreekde nekke . Hy het presies geweet wat om te doen met Charl , pasient stabiliseer, hart en pols gemeet, hy het die femur breek korrek gediagnoseer, korrekte en sterk pyn medisyne gegee,  en het ook die groot moontllikheid geweet van murg in sy bloed en moontlik longe kon lek ,  en dat vir die rede dat Charl nie in 'n back -up voertuig kom weggeneem word nie. Hy moes met ambulaans wat suurstof ens het geneem word. So niemand se^ dat selfs die hoogste gekwalifeseerde doktor meer as Bradleys kon gedoen het nie op die toneel en sonder 'n ambulans nie . En ek wil ook net hierby die geleentheid neem om vir Bradleys dankie te se^ vir wat hy met Charl en sy ander 4/5 patiente van die dag gedoen het met medisyne wat hy met sy eie geld gekoop het . Thanks Bradleys  :thumleft:

Rynet : vir die Tert Toer, sal ons die hunkieste paramedic saamvat...sy naam is Tony....ons sal sy vergoeding nog moet uitsorteer....biere of drukkies.... >:D

 :biggrin:  maar moet se^ Bradleys is self nogal sag op die oe  :biggrin:
ooh a sawwe man......mooi was nog nooit leilik nie...... ::)

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R
 
Offline Trippple XC

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Western Cape
  • Posts: 880
  • Thanked: 2 times
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #158 on: March 30, 2011, 09:03:42 pm »
Ons praat weer as ek jou in die stof optel - jy sal bid vir `n ambulans!!!
Dink bietjie realisties, tot die manne in die Dakar val hulle vrek -  jy is seker BETER!!!!  >:D  >:D

Hmmm, ek dog die Dakar is 'n wedren?  ???

Se my Karoodonkie, as jy met jou bike langpad ry, vat jy mediese backup saam? Ek is seker sommige ouens is deur trauma die naweek. Maar ons moet 'n tree teruggee en 'n bietjie nugter daaroor dink.

Ag julle hou net van stry en bragg oor joe tough julle is , maar julle weet Karoodonkie is reg , as daar 120 plus bikers bymekaar is sonder 'n telefoon dan is die beslis 'n resep vir moeilikheid, en dit is heeltemal anders as wat dit net jy en jou buddies op 'n ride is.  So hou nou op om cowboys te speel en dink realisties  :deal: ;)

Ek dink by die volgende Bash sal die organiseerders 'n telefoon reel en met die naaste hospitaal reel dat hulle ten minste net weet van die Bash en weet hoe om by die Bash uit te kom  , dit sal stupid wees om dit nie te doen nie.
We vote you to be in charge of it  :thumleft:
"Ride on ' Rough-shod if need be,smooth shod if that will do,but ride on 'Ride over all obstacles,and win the race'"- Charles Dickens
 
Offline Trippple XC

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Kawasaki Versys
    Location: Western Cape
  • Posts: 880
  • Thanked: 2 times
Re: Medical Facilities at Bashes
« Reply #159 on: March 30, 2011, 09:08:08 pm »
Hehe nou dat ek vir Heimer en Freak moeg gemaak het wil ek graag vir Bradleys dankie se^ :

Almal weet miskien nie maar Bradleys is 'n baie bekwame para-medic met baie ondervinding van motorfiets ongelukke, hy was al die medic by 14 Desert Runs , hy het al met verskei gebreekde bene gewerk  , insluitende femurs en selfs gebreekde nekke . Hy het presies geweet wat om te doen met Charl , pasient stabiliseer, hart en pols gemeet, hy het die femur breek korrek gediagnoseer, korrekte en sterk pyn medisyne gegee,  en het ook die groot moontllikheid geweet van murg in sy bloed en moontlik longe kon lek ,  en dat vir die rede dat Charl nie in 'n back -up voertuig kom weggeneem word nie. Hy moes met ambulaans wat suurstof ens het geneem word. So niemand se^ dat selfs die hoogste gekwalifeseerde doktor meer as Bradleys kon gedoen het nie op die toneel en sonder 'n ambulans nie . En ek wil ook net hierby die geleentheid neem om vir Bradleys dankie te se^ vir wat hy met Charl en sy ander 4/5 patiente van die dag gedoen het met medisyne wat hy met sy eie geld gekoop het . Thanks Bradleys  :thumleft:

thank you apology is about ten posts to late