WC BASH - MASSIVE THANK YOU!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Mapsource

Pack Dog
Joined
Oct 21, 2008
Messages
381
Reaction score
7
Location
Worcester
Bike
BMW R1150GS Adventure
Soos 'n hele paar van julle bewus is, het ek probeer superman speel in die Tankwa - en dit het nie gewerk nie.

Baie dankie aan almal wat gehelp het om my en my bike weer by die huis te kry.
In besonder aan Jaco wat eers by my gewag het totdat ek 'n lift gekry het en daarna weer saam met my teruggegaan het om die fiets te gaan haal.
Russel, thanks for helping to collect my bike and for delivering me at home. I know you had to change your plans and really appreciate it.
Mike and Gavin for your trailers and the driver of the back-up vehicle. It even came with a cold one!
Louwtjie, dankie dat jy jou Sondagplanne/roete net so laat vaar het om weer saam met my terug te gaan Stonehenge toe om my fiets te gaan haal. Ook vir die geduld met 2 blerrie pap wiele wat ons in die proses gekry het. Een op die bakkie en een op die sleepwa. (Ek was seker maar net te haastig - of so iets).
Dankie Whitefish en Boetie. Ek's bewus julle het ook hulp aangebied.

As ek enige iemand gemis, skryf dit toe aan harsingskudding.

...en soos 'n vriend van my altyd sê:
Baaik Baaik
Mapsource
 
Top