Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: *Update* DaggaBoer Padstal: BEST in RSA!!!  (Read 3051 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Chairman Meow

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,429
  • Thanked: 23 times
  • Obey the Kitty
Re: *Update* DaggaBoer Padstal: BEST in RSA!!!
« Reply #20 on: May 07, 2011, 08:16:57 am »
Wat n klein wereld Bus, as dit jou inlaws is dan beteken dit dat Chris jou swaar is!
Hy gaan tans uit met my suster, dus sien ek jou dalk eendag by n braai ... :imaposer:
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,444
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: *Update* DaggaBoer Padstal: BEST in RSA!!!
« Reply #21 on: May 07, 2011, 08:49:46 am »
Incredible, ja... Noem hom Bielie, sy kinderjare bynaam wat al die familie nog gebruik. Sal like om sy gesig te sien... hehehe...
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline Chairman Meow

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,429
  • Thanked: 23 times
  • Obey the Kitty
Re: *Update* DaggaBoer Padstal: BEST in RSA!!!
« Reply #22 on: May 07, 2011, 01:19:55 pm »
 :laughing4: - het hom self nog nie ontmoet nie maar sal daai tukkie info vir my sus aanstuur, behoort hom te surprise. ;D
 

Offline Bus

  • 'Tsek!!!
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Husaberg (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,444
  • Thanked: 21 times
  • Fokken Main Moegoe
Re: *Update* DaggaBoer Padstal: BEST in RSA!!!
« Reply #23 on: November 16, 2011, 07:54:47 pm »
Kyk gou op Kwla op kyknet, daar is insetsel oor Daggaboer Padstal
Maak soos Dr Phil s: "Hou op om 'n do0s te wees..."
 

Offline oo7

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: USA
  • Posts: 1,482
Re: *Update* DaggaBoer Padstal: BEST in RSA!!!
« Reply #24 on: November 16, 2011, 10:13:12 pm »
Wat n klein wereld Bus, as dit jou inlaws is dan beteken dit dat Chris jou swaar is!
Hy gaan tans uit met my suster, dus sien ek jou dalk eendag by n braai ... :imaposer:

Chairman, dis rerig klein.  Soos ek verstaan is Bus se inlaws ('skoonpa') my vrou se oom.  (Nie dat mens seker nou elke dag wil erken dat iemand so laag op die ewolusie leer soos Bus remotely tot jou verbind kan wees nie . . .)

Wat maak dit my en jou dus? Nefie en aangetroude agterklein niggie?

Miskien moet ons maar daai braai hou . . .