Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Memel - Wildemans Rust  (Read 292 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline myni

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 384
  • "Not all those who wander are lost." - Tolkien
Memel - Wildemans Rust
« on: April 06, 2011, 10:23:08 am »
Nie veel van 'n RR nie, maar was Maandag en Dinsdag deur Memel.  Lieflike plek en baie lekker (nat en modderige) paaie.  Het ook by 'n baie lekker plekkie oorgeslaap: Wildemans Rust.  So 'n paar kilos uit die dorp uit, op pad Newecastle se kant toe.  Kry die sleutel by Amanda op die dorp se kwekery.  Altyd lekker om 'n dop saam met Chris by die hotel te drink en bike te praat.  Ek was jammer dat ons die Memel-fees oor 1 en 2 April mis geloop het.
Everyone I come across in cages they bought
they think of me and my wandering
but I'm never what they thought
got my indignation but I'm pure in all my thoughts
I'm alive...
 

Offline laurika

  • hoessenaam van hydrabad...
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,306
  • Thanked: 1 times
  • helmet hair is very cool....everyone says so
Re: Memel - Wildemans Rust
« Reply #1 on: April 07, 2011, 11:20:29 pm »
Nie veel van 'n RR nie, maar was Maandag en Dinsdag deur Memel.  Lieflike plek en baie lekker (nat en modderige) paaie.  Het ook by 'n baie lekker plekkie oorgeslaap: Wildemans Rust.  So 'n paar kilos uit die dorp uit, op pad Newecastle se kant toe.  Kry die sleutel by Amanda op die dorp se kwekery.  Altyd lekker om 'n dop saam met Chris by die hotel te drink en bike te praat.  Ek was jammer dat ons die Memel-fees oor 1 en 2 April mis geloop het.
Dis jammer dat jy daai fees gemis het...en ek moet se, vir a man in advertising soos Chris, kan hy bietjie werk aan sy marketing...ek karring altyd met hom daaroor...nogal moeilik om sy spot op die internet te vind....sommer twak..hulle kan soveel meer mense daar kry met genoeg inligting oor feeste en toere ens....

 "There is no happiness for him who does not travel...Therefore, wander... The fortune of him who is sitting sits, it rises when he rises, it sleeps when he sleeps, it moves when he moves... Therefore, wander!"...The Rig Veda - 800 - 600 BC..

bmw F650GS/ XT 660 R