Memel - Wildemans Rust

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

myni

Pack Dog
Joined
May 4, 2009
Messages
384
Reaction score
0
Location
Randburg
Bike
BMW F800GS
Nie veel van 'n RR nie, maar was Maandag en Dinsdag deur Memel.  Lieflike plek en baie lekker (nat en modderige) paaie.  Het ook by 'n baie lekker plekkie oorgeslaap: Wildemans Rust.  So 'n paar kilos uit die dorp uit, op pad Newecastle se kant toe.  Kry die sleutel by Amanda op die dorp se kwekery.  Altyd lekker om 'n dop saam met Chris by die hotel te drink en bike te praat.  Ek was jammer dat ons die Memel-fees oor 1 en 2 April mis geloop het.
 
Top