0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Ag iemand gooi tog asb die pic van Mother op duin 7 met sy GSA 1150 en dan ook die BikeSA voorbladfoto van Kobus Harmse met sy 1150 GSA ook op duin 7.Is dit Janes Barnard?
Nice fodies. Dit was 'n plesier om saam met julle op die toer te wees. Dit is die eerste keer dat ek KTM ryers gekry het wat bereid was om te ry. die meeste van hulle is bang hulle bikes word vuil. (all looks and noise, no go). Van ons kant het ons darem probeer om die BMW's in die game te hou, maar kon nie heeltemal by hou nie (dit was lekker om te probeer).
Quote from: Gods Warrior on April 14, 2011, 06:23:01 pmNice fodies. Dit was 'n plesier om saam met julle op die toer te wees. Dit is die eerste keer dat ek KTM ryers gekry het wat bereid was om te ry. die meeste van hulle is bang hulle bikes word vuil. (all looks and noise, no go). Van ons kant het ons darem probeer om die BMW's in die game te hou, maar kon nie heeltemal by hou nie (dit was lekker om te probeer). 51 Posts an a kak attempt to stir .