Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Wilddog ROAD RUNNING Thread  (Read 61250 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,672
  • Ralley Lite Lite Yamaha
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2640 on: October 11, 2017, 02:15:23 pm »
Wat maak julle dat julle niks maak nie?
Yamaha TTR 250
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,719
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2641 on: October 12, 2017, 05:20:49 am »
Ons dink ons moes nie vir ons eerste Comrades ingeskryf het nie. Of ons moes al begin oefen het  :peepwall:
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,214
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2642 on: October 12, 2017, 05:39:53 am »
Doen 12.5km saterdag en het 5 weke laas geoefen.

Voel soos om in te stap vir eksamen sonser om te leer :P
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,672
  • Ralley Lite Lite Yamaha
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2643 on: October 12, 2017, 07:57:17 am »
Ons dink ons moes nie vir ons eerste Comrades ingeskryf het nie. Of ons moes al begin oefen het  :peepwall:

Haha, lekker man! Ek het gelukkig lank genoeg daaroor gedink en toe ek weer kyk is dit uitverkoop.
Yamaha TTR 250
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,672
  • Ralley Lite Lite Yamaha
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2644 on: October 12, 2017, 07:58:30 am »
Doen 12.5km saterdag en het 5 weke laas geoefen.

Voel soos om in te stap vir eksamen sonser om te leer :P

Sterkte!
Yamaha TTR 250
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,672
  • Ralley Lite Lite Yamaha
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2645 on: October 16, 2017, 11:30:03 am »
Nog iemand die SABS race gedoen Sat?

Wiele het bietjie afgekom op 32 km, maar net net ingeskraap onder 4 h (my eie tyd).

Organisering was net vrot, en moes 45 min laat begin, agter die 10 km stappers.
Yamaha TTR 250
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,214
  • Thanked: 1 times
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2646 on: October 16, 2017, 11:47:15 am »
Doen 12.5km saterdag en het 5 weke laas geoefen.

Voel soos om in te stap vir eksamen sonser om te leer

Sterkte!
Darem die 12.5km in 2h15min gedoen.
4min stadiger as laas jaar
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650