Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Wilddog ROAD RUNNING Thread  (Read 80473 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,903
  • Thanked: 12 times
  • Long live the TTR
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2640 on: October 11, 2017, 02:15:23 pm »
Wat maak julle dat julle niks maak nie?
2017 Honda CRF250L Rally
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 6 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2641 on: October 12, 2017, 05:20:49 am »
Ons dink ons moes nie vir ons eerste Comrades ingeskryf het nie. Of ons moes al begin oefen het  :peepwall:
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,339
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2642 on: October 12, 2017, 05:39:53 am »
Doen 12.5km saterdag en het 5 weke laas geoefen.

Voel soos om in te stap vir eksamen sonser om te leer :P
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,903
  • Thanked: 12 times
  • Long live the TTR
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2643 on: October 12, 2017, 07:57:17 am »
Ons dink ons moes nie vir ons eerste Comrades ingeskryf het nie. Of ons moes al begin oefen het  :peepwall:

Haha, lekker man! Ek het gelukkig lank genoeg daaroor gedink en toe ek weer kyk is dit uitverkoop.
2017 Honda CRF250L Rally
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,903
  • Thanked: 12 times
  • Long live the TTR
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2644 on: October 12, 2017, 07:58:30 am »
Doen 12.5km saterdag en het 5 weke laas geoefen.

Voel soos om in te stap vir eksamen sonser om te leer :P

Sterkte!
2017 Honda CRF250L Rally
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,903
  • Thanked: 12 times
  • Long live the TTR
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2645 on: October 16, 2017, 11:30:03 am »
Nog iemand die SABS race gedoen Sat?

Wiele het bietjie afgekom op 32 km, maar net net ingeskraap onder 4 h (my eie tyd).

Organisering was net vrot, en moes 45 min laat begin, agter die 10 km stappers.
2017 Honda CRF250L Rally
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,339
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2646 on: October 16, 2017, 11:47:15 am »
Doen 12.5km saterdag en het 5 weke laas geoefen.

Voel soos om in te stap vir eksamen sonser om te leer

Sterkte!
Darem die 12.5km in 2h15min gedoen.
4min stadiger as laas jaar
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 6 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2647 on: January 10, 2018, 12:32:23 pm »
Julle manne is stil.

Wie trek waar met die oefenry vir comrades?

Ek vorder, maar dit gaan maar stadig en siende dat dit my eerste een gaan wees is ek benoud oor my vordering! Beplan my eerste marathon die 20ste...
 

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,535
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2648 on: January 23, 2018, 06:52:07 am »
Julle manne is stil.

Wie trek waar met die oefenry vir comrades?

Ek vorder, maar dit gaan maar stadig en siende dat dit my eerste een gaan wees is ek benoud oor my vordering! Beplan my eerste marathon die 20ste...
En hoe het dit gegaan met die eerste marathon? Watse een was dit ?
My oefeining gaan baie goed die jaar. Ek het redelik aan die gang gebly na Comrades laas jaar so ek begin die jaar redelik fit.
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 6 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2649 on: January 23, 2018, 07:44:35 am »
Dit was die Mielie Marathon in Welkom! Verbasend goed gegaan, behalwe dat niemand my gewaarsku het dat dot so blerrie ver is nie! Van 30km af is alles seer  :biggrin:

Sukkel nog bietjie meer paar klein goedjies, maar die kilos tel ook dam nou op!
 

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,535
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2650 on: January 23, 2018, 09:50:12 am »
Ek was ook by die Mielie maraton, my eerste een. Die roete was darem maar erg plat, so daar was geen tyd vir relax.
Wat was jou tyd?
Ek doen hierdie naweek Johnson's crane. Die plan is vir die 42, maar dalk doen ek net die 21.
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 6 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2651 on: January 23, 2018, 09:57:12 am »
Dit was my eerste marathon...

3:53 en joune?

Ek maak netnou gou weer draai by fisio, my volgende marathon is eers die 10e feb (kloppers in bloem).

Ek is nog bietjie sag om so naby mekaar so ver te hol!
 

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,535
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2652 on: January 23, 2018, 01:22:30 pm »
Dit was my eerste marathon...

3:53 en joune?

Ek maak netnou gou weer draai by fisio, my volgende marathon is eers die 10e feb (kloppers in bloem).

Ek is nog bietjie sag om so naby mekaar so ver te hol!
3:53 is 'n damn goeie tyd vir 'n eerste maraton. Baie geluk.
Ek het 3:28 gedoen.
Is dit nie binnekort die Ottosdal night marathon nie? Ek het hom een keer gedoen en nogal van dit gehou.
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,903
  • Thanked: 12 times
  • Long live the TTR
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2653 on: January 23, 2018, 02:11:20 pm »
Altwee lekker tye daardie, baie geluk.

Titanic, is jy op Strava? Sal graag wil volg. 
2017 Honda CRF250L Rally
 

Offline grim101

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,339
  • Thanked: 11 times
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2654 on: January 23, 2018, 02:18:05 pm »
Het julle nie enige pille wat mens help om aan die gang te kom nie???

Ek sukkel :-\
XT 250
XL 500
KLR 650 (Fugly)
DL 650
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 6 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2655 on: January 23, 2018, 02:46:38 pm »
Jis 3:28 is wild, well done!

Ja Ottosdal is die naweek, sal hom maar volgende jaar n go gee!

Die pil wat vir my gehelp het aan die gang kom se naam is Cataflam   :biggrin:
 

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,535
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2656 on: January 23, 2018, 03:12:29 pm »
Jis 3:28 is wild, well done!

Ja Ottosdal is die naweek, sal hom maar volgende jaar n go gee!

Die pil wat vir my gehelp het aan die gang kom se naam is Cataflam   :biggrin:
LOL, daai Cataflam is wonderlike goed.
Ek sorteer nog my Strava uit, probeer al my info vir die laaste paar jaar consolidate.

Die laaste 2 dae besig om my spreadsheet met races wat ek al gedoen het te update. Wat 'n mission!!
Stats:
351 races
128 races van 42km of langer.
Total race distance, oor die 11 000km

Ek dink ek moet meer bike ry, LOL.
 

Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,789
  • Thanked: 6 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2657 on: January 23, 2018, 03:44:24 pm »
Jis dis vreeslik, respek! Totale km, oefen ingesluit? Hoeveel jaar?
 

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,535
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2658 on: January 24, 2018, 01:50:40 pm »
Jis dis vreeslik, respek! Totale km, oefen ingesluit? Hoeveel jaar?

Dit is oor die 11 000km net in races, excluding oefening.
Dit is nou my 19de jaar.
 

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,903
  • Thanked: 12 times
  • Long live the TTR
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2659 on: March 19, 2018, 07:27:52 am »
Vetties! Wat s julle?

Hardloop iemand hier Randburg Harriers se 48, 32, 16 volgende naweek? Of het iemand dit al gehardloop?
2017 Honda CRF250L Rally