Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: The Wilddog ROAD RUNNING Thread  (Read 71949 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,739
  • Thanked: 4 times
  • Ralley Lite Lite Yamaha
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2660 on: March 26, 2018, 08:24:30 am »
Stil soos 'n oorlogskip hier....

Yamaha TTR 250
 
Offline 0012

  • Secret Agent Double-oh-Tkwarf
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 2,336
  • Thanked: 13 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2661 on: March 26, 2018, 10:30:51 am »
 :peepwall:

almal is "out running" ... ek sit op kantoor en raak maar net vetter en vetter   :sip:

->    Transalp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,764
  • Thanked: 5 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2662 on: April 02, 2018, 02:02:19 pm »
Comrades manne, help bietjie n nuweling?

Hoeveel km per week doen julle? Waarvoor moet mens nou oppas en wat is die belangrike dinge?

Ek het Maart 275km gedoen, is darem lekker aan die oefen en wil probeer om April so net oor 300km te gaan, Mei dan af na so 180-200?

Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,526
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2663 on: April 09, 2018, 03:27:12 pm »
Comrades manne, help bietjie n nuweling?

Hoeveel km per week doen julle? Waarvoor moet mens nou oppas en wat is die belangrike dinge?

Ek het Maart 275km gedoen, is darem lekker aan die oefen en wil probeer om April so net oor 300km te gaan, Mei dan af na so 180-200?

Klink vir my jy is op die regte pad. Hoe lyk jou km's vanaf 1 Januarie tot nou toe?
Jy het sekerlik klaar gekwalifiseer en klaar al jou tye submit aan Comrades? (moet nie vergeet nie)
Ek self probeer minimum 70km 'n week doen, maar kom ook nie altyd daarby uit nie. Ander weke sluit 'n maraton in en dan is dit weer maklik.
Jou km''s vir April en Mei klink vir my perfek, dit is wat ek ook beplan.
Bly weg van siek mense af. Geen skande om vir 'n paar dae in die spaar kamer te gaan slaap as die res van die familie dalk siek is nie.
Onthou om op jou laaste maraton of baie long run jou comrades race kouse, supplements, skoene , hemp en alles te toets. Niks nuuts op die groot dag nie.

Geniet die oefen.
 
Online Bonk-King

Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2664 on: April 09, 2018, 08:22:34 pm »

Goeie raad - net een ding wat ek kan by las. Beskerm jouself van beserings in laaste weke. Mens kan soms nie betyds herstel nie en as jy dan daai lang dag aanvat kan klein goedjies groot goeters raak.
 
Offline Sandban(g)k

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Free State
  • Posts: 1,764
  • Thanked: 5 times
  • Bultfontein
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2665 on: April 10, 2018, 03:16:24 am »
Dankie vir die raad, waardeer dit baie!

Is so op 685km van 1 Jan af, het Februarie heelwat minder gedoen as beplan agv klein beserings, maar was doe moeite werd, die ekstra paar kilos dink ek nie sou groot verskil maak nie en Maart kon ek vir die eerste keer lekker hardloop sonder dinge wat pla!
 
Offline Titanic

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,526
  • Life begins at 260.
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2666 on: April 10, 2018, 09:03:25 am »
Dankie vir die raad, waardeer dit baie!

Is so op 685km van 1 Jan af, het Februarie heelwat minder gedoen as beplan agv klein beserings, maar was doe moeite werd, die ekstra paar kilos dink ek nie sou groot verskil maak nie en Maart kon ek vir die eerste keer lekker hardloop sonder dinge wat pla!
En moet nie probeer verlore km's opvang nie.Maak seker jy daag op by die start met vars bene.
 
Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,877
  • Thanked: 36 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • View Profile
    • Majita Tool Supplies
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2667 on: April 16, 2018, 02:22:14 pm »
Anyone doing the Loskop 50km Ultra or the 21.1km Wild Challenge this weekend?
www.majita.co.za - we sell tools!

"And if I knew I was going to be this thirsty, I would have drunk more last night"

2010 R1200GS Adventure - 1981 XT500 - 1980 XT500 - Gone to Mud Island for a better life with Roadcat the Lordly, Keeper of the Mead...!
 
Offline LoopSoosStroop

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,739
  • Thanked: 4 times
  • Ralley Lite Lite Yamaha
    • View Profile
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2668 on: April 16, 2018, 02:59:00 pm »
Anyone doing the Loskop 50km Ultra or the 21.1km Wild Challenge this weekend?

Nope. Which one are you doing?
Yamaha TTR 250
 
Offline ClimbingTurtle

  • Forum Vendor
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,877
  • Thanked: 36 times
  • Give It Horns - Save Our Rhino's
    • View Profile
    • Majita Tool Supplies
Re: The Wilddog ROAD RUNNING Thread
« Reply #2669 on: April 17, 2018, 07:14:34 am »
Anyone doing the Loskop 50km Ultra or the 21.1km Wild Challenge this weekend?

Nope. Which one are you doing?

21km - as a walker - me, I dont run....  :biggrin: