Asjas en Roefels was op hul eerste uitstappie!
Hulle het Anvil Bash toe gegaan, 'n nuwe maaitjie gemaak, en so bietjie tussen die Karoo blomme gespeel. Die tweetjies wou nogals soos klein kangaroo"s , rondgedra word want hul pooitjies was maar seer van al die rondloop.
Hier's 'n paar foto's van hul avonture: