0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dankie man, was leke om jou te ontmoet!! Ja, toe ek die Hel inkom toe is die helikopter besig om haar op te tel! ek het n foto of twee van haar fiets in die bos ook as jy soek?
Fok ons gaan nooit die einde hoor nie, ek sien hy het die link in die vereeniging herold geadverteer, hy gaan blykbaar ook sondag na kerk hantekening uitdeel......