Vryheidsdag trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alwyn_gs

Race Dog
Joined
Aug 17, 2010
Messages
2,086
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
My eerste RR op die Wilde Hond forum  :ricky:

Op Vryheidsdag het ons dinge anders om gedoen... eers gebrunch en toe gaan ry saam die Pillions (girls hehehe  >:D ) So namiddag trippie

Het n gedeelte van die BMW Klub Pretoria se April roete gaan ry omdat geweet het hoe dit lyk. Nie te min... dink die dames het dit geniet...  :ricky:

En Tiaan en ek het ook lekker gespook. . . .  :mwink:

DSCF5166.jpg


DSCF5167-1.jpg


DSCF5176.jpg

was ons die donkies sommer daar in die veld  :p

DSCF5180-1.jpg


terwyl Tiaan donkie optel  >:D, speel vroulief kleilat  :pot: ...

DSCF5179.jpg


Vandaar was dit 'n rustig trippie

DSCF5181.jpg


DSCF5187.jpg


DSCF5198-1.jpg


DSCF5189.jpg


Die meneer was boos toe ons paaitjies gekruis het... maar tevrede toe hy in vrede sy gaan kon gaan

DSCF5217.jpg


DSCF5223.jpg


DSCF5206.jpg


DSCF5221.jpg


Dankie Tiaan, Illona en Michelle... ;)



 
Top