Harry. Ek sal nie omgee om een van daai 'purists' te ontmoet nie . Ek het 'n Film Kamera wat ek aan een van hullle sal wil verkoop.
Maar ek reken hulle tydjie raak min.
Ek het so 'n paar dae terug 'n add op Gumtree geplaas
http://easterncape.gumtree.co.za/c-Stuff-for-Sale-camera-digital-camera-video-camera-Canon-EOS-30-Film-Camera-with-BP300-extended-grip-W0QQAdIdZ277606910Sluit nogal so ewe 'n link na die oorspronklikke Canon site sodat hulle die specs kan sien.
Ek kry toe nou die aand 'n email van iemad wat belangstel wat vra :
I did have a look at the cite. Does it film short videos?
Ek antwoord terug -
think you may have misunderstood.
It is a Film Camera.
As in 35mm Film. That needs to be developed.
It is not a digital camera
Die persoon email terug :
Does it take short movies ?
Ek het hom maar net ge ignore.

Duidelik een van die nuwe generasie wat al klaar nie meer weet wat 35mm Film was nie.