Honda XR 200 Thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
:peepwall:

Ek het enetjie gekry en die komende naweek gaan die meneertjie begin gestrip word.  :biggrin:

Wie het nog so een? 

Dit gaan 'n baie interresante projek wees.  Charlie het nog briekskoene en hy't sy eie battery op die sitplek om die agterbriek en die flikkers te laat werk.  Sy suspensie is ook soos die van 'n tramplien.  En oe baby!  Hy het "talk"  :D ;D :biggrin:

Gelukkig het ek 'n goeie kontak wat parte in oorvloed beskikbaar het. 

Dit gaan beslis 'n baie goeie leerskool wees. 

 
Top