0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Jammer vir die hijack ... as julle ouens ooit eendag wil, wat van 'n sterreaand by die taalmonument, Paarl? (Okey, die winter is nie so "hot" idee nie) Jy piekniek, kry 'n sterrepraaitjie en kan na die tyd bietjie deur teleskope loer ....