@ Drive to Strandfontein

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

danielroos

Pack Dog
Joined
Mar 29, 2007
Messages
59
Reaction score
0
Location
BRACKENFELL
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek het die lang naweek na Strandfontein gery baie koud en nat gewees met so ligte teespoed net voor ek van die Paarl wou vertrek. Ek het gery vannaf Brackenfell, Paarl (na werk), Malmesburry, Piketberg, Citrusdal, Graafwater, Doringfontein, Strandfontein.

Toe ek vertrek van die huis af na my werk het dit al klaar leka gereen, ek wou net vertrek van die werk af toe ek agter kom my voorwiel het 'n puncture, toe moes ek eers gou n draai maak by Boland Bikes.

CIMG6419-1.jpg


Ek kon self dit gefix het maar wou my spaar binne band hou as daar sou iets fout gaan teen die pad.

CIMG6420.jpg


Finally weer op die pad met die reen wat vir niks skrik tot by Piketberg, Ek het na Citrusdal afgedraai op die grond paaie oppad na Graafwater.

CIMG6421.jpg


CIMG6422.jpg


Die pad was maar nat en modderig met baie groot plase water in somige dele. So paar moments gehaat maar niks erg nie.

CIMG6423.jpg


CIMG6425.jpg


CIMG6426.jpg


Anderkant Graafwater oppad na Doringfontein

CIMG6427.jpg


CIMG6428.jpg


CIMG6429.jpg


CIMG6430.jpg


CIMG6431.jpg


By Strandfontein aangekom net voor sonsondergangs, net nog n paar foto's toe die weer beter was die laaste dae en die @ gewas was.

CIMG6436.jpg


CIMG6444.jpg


CIMG6482.jpg


CIMG6476.jpg


Al & Al baie nice gewees behalwe vir die 1ste dag se weer.
 
Top