ChristoffGS
Race Dog
Nounet die op die Woema forum (bikeinjoutaal.co.za) raakgelees. Dalk moes dit in die comedy section gekom het...
https://www.youtube.com/watch?v=8zKQv2dc-cM
Kyk dit, nogal snaaks ook so hier en daar.
Jammer as dit al gepost is, 'n vinnige search het niks opgelewer nie.