Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bloukranspas rybaar my Bike?  (Read 736 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline LRFan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Western Cape
  • Posts: 928
  • Thanked: 31 times
Bloukranspas rybaar my Bike?
« on: May 12, 2011, 08:03:28 am »
Kan ek die ou Bloukranspas ry met 'n motorfiets, is nie lus om al die tolgeld te betaal vir 'n motorfiets nie en dit is in elke geval mooi om daar te ry.
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,292
  • Thanked: 153 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #1 on: May 12, 2011, 08:16:58 am »
Laas toe ek daar deur is (laasjaar) was dit heeltemal doenbaar - daar was een plek op 'n draai waar die pad bietjie weggevreet was.

Die issue was dat hulle jou nie toegelaat het om in te gaan van die Knysna kant af nie.
Die tolhekke daar is in fact een van die onregverdigste wat ek al gesien het - hulle sit voor die afdraai na en van Nature's valley en bloukrans, so as jy Natures valley toe wil gaan draai jy af voor die tolpad begin, maar jy moet anyway betaal.

Ek is nie een vir tolhekke fnuik nie, maar daar ry ons aan asof ons P.E. toe gaan en maak dan 'n u-turn net voor die amptelike tolhekke en ry dan op teen die onramp van P.E. se kant af.

Ek moet sę laas toe ek daar was was daar al konstruksie voertuie, so as hulle aan die werk is aan die pas mag hulle dalk dit heeltemal toemaak soos wat hulle met die natures valley paaie gemaak het.

Ek het ongelukkig nie meer onlangse nuus nie, so jy kannie gaan op my report van laasjaar nie.

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline DeonS

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 315
  • BMW R100RT (1982)
    • My motorcycle trips.
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #2 on: May 12, 2011, 02:03:06 pm »
Kan ek die ou Bloukranspas ry met 'n motorfiets, is nie lus om al die tolgeld te betaal vir 'n motorfiets nie en dit is in elke geval mooi om daar te ry.

Toe in die afgelope skoolvakansie daar wou ry kon ek nie deurkom nie, konstruksie was aan die gang en die pad was geblok.

Groetnis
Deon

Offline Heimer

  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 13,284
  • Thanked: 246 times
  • Kan nie ALZ onthou nie
    • Social Travel Digital solutions
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #3 on: May 12, 2011, 03:28:09 pm »
Eisbein 10 uit 10 vir die woord 'fnuik'.  :thumleft:

Matriek getuigskrif 1979: ........... is 'n vriendelike seun met volop selfvertroue. Hy tree soms vreemd op. Die skool se beste wense vergesel hom.
 

Offline MrBig

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Triumph 955 Tiger
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,410
  • Stellenbosch
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #4 on: May 12, 2011, 03:35:51 pm »
...maar daar ry ons aan asof ons P.E. toe gaan en maak dan 'n u-turn net voor die amptelike tolhekke en ry dan op teen die onramp van P.E. se kant af.





ek kan nie uitfigure wat jy bedoel nie  ???
"I know you think you understand what I said, but what you don't understand is what I said is not what I mean."
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,292
  • Thanked: 153 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #5 on: May 12, 2011, 03:43:45 pm »
...maar daar ry ons aan asof ons P.E. toe gaan en maak dan 'n u-turn net voor die amptelike tolhekke en ry dan op teen die onramp van P.E. se kant af.





ek kan nie uitfigure wat jy bedoel nie  ???

Kom van Kaapstad se kant af, ry onder die brug deur asof jy P.E. toe wil gaan, maar net voor jy betaal verander jy jou mind en maak 'n u turn.
Dan vat jy die bloukrans/natures valley offramp van die N2 af.

;D
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline MrBig

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Triumph 955 Tiger
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,410
  • Stellenbosch
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #6 on: May 12, 2011, 03:53:59 pm »
ok ek volg... maar wat bereik jy daarmee?
Waantoe is jy op pad?
"I know you think you understand what I said, but what you don't understand is what I said is not what I mean."
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,292
  • Thanked: 153 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #7 on: May 12, 2011, 04:16:04 pm »
ok ek volg... maar wat bereik jy daarmee?
Waantoe is jy op pad?

Ou bloukrans of natures valley.

Die probleem is dat die offramps (en onramps) na Natures valley nou elk 'n tolhek het by die brug en dan so 200 meter verder is daar die amptelike N2 tolhekke.

So as jy nature's valley toe gaan draai jy af voor die N2 tolpad begin, maar jy moet dieselfde betaal as iemand wat die tolpad gebruik.
As jy terugkom en jy van natures af na Plet se kant toe wil gaan gebeur dieselfde - jy moet tolgeld betaal voor jy op die N2 rigting Kaap toegelaat word.

So daardie twee tolhekke vra geld vir faaarkôl

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline MrBig

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Triumph 955 Tiger
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,410
  • Stellenbosch
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #8 on: May 12, 2011, 04:28:04 pm »
Aaaahh.. ek het vergeet daars hekke op di off-ramp ook.  :thumleft:
"I know you think you understand what I said, but what you don't understand is what I said is not what I mean."
 

Offline GEE-SH

Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #9 on: May 12, 2011, 04:48:17 pm »
Hey!!!   :(

Daar is huidiglik konstruksie aan die gang aan die Wes Kaap Kant en ons is aangestel as raadgewende ing's vir die Oos kaap kant (Cold Stream tot onder by die Blou Krans Pass). 

Ons het die pas aan die Oos Kaapkant gelsuit met n hek en slot.  Aan die Wes Kaap kant, vanaf Natures Valley / Tolpad afrit, is die pad ook gesluit en word 24/7 beman deur n wag.  As enige oortreder op die pas betrap word is die instruksie dat die regsitrasie vir die nodige owerhede gegee word. 

Hou ingedagte as jy die hek en slot breek afknip of die hening langs die hek knip, is dit beskadiging van privaat eiendom......en as dit nie ons'sn is nie is die staats eindom - either way n serious oortreding.

Jammer dat ek soos n ou vrou met 'n nat pantie klink maar dit is nie veilig om die pad te gebruik nie asgv, die genoemde konstruksie (uitgrawings wat +- 15m hoog is), konstrusie voertuie en ook omdat die cutting BAIE onstabiel is.  As jy regtig wil sien hoe dit daar lyk reel met my en ons sal dan dalk n "site inspection" gaan reel met die nodige toestemming.
KTM Superduke 1290 R, BMW R9T, BMW R100RS, BMW R80, Triumph Bonneville T100, Norton Commando, KTM 300XC-W, Peugeot 50cc Help My Trap, 2003 BMW R1200C
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,292
  • Thanked: 153 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #10 on: May 12, 2011, 05:52:55 pm »
Dis hoekom ek gese^ het van die konstruksie.

Hulle het die Natures valley so toe gehad dat jy nie eers daar kon loop nie.

Toe ek laas daar deur is het die konstruksie nog nie begin nie...

02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline Sprocketbek

Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #11 on: May 12, 2011, 07:15:40 pm »
Sooo............wat is die planne?
Waarvoor is al die konstruksie? Ek het maar net geraai hulle gaan meestal aan die padoppervlak werk en dalk die bruggie opgradeer.
KTM 990 Adv
KTM 640 Adv
"Social media gives legions of idiots the right to speak when they once only spoke at a bar after a glass of wine, without harming the community ... but now they have the same right to speak as a Nobel Prize winner. It's the invasion of the idiots." - Umberto Eco, 2012
 

Offline GEE-SH

Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #12 on: May 13, 2011, 07:17:35 am »
Sooo............wat is die planne?
Waarvoor is al die konstruksie? Ek het maar net geraai hulle gaan meestal aan die padoppervlak werk en dalk die bruggie opgradeer.

Nee daar is moerse slip failures van die pad, asgv lack of maintenance en omdat Thomas Baine nie 'n ordentelike stormwater management stelsel gebou het nie.

KTM Superduke 1290 R, BMW R9T, BMW R100RS, BMW R80, Triumph Bonneville T100, Norton Commando, KTM 300XC-W, Peugeot 50cc Help My Trap, 2003 BMW R1200C
 

Offline LRFan

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Western Cape
  • Posts: 928
  • Thanked: 31 times
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #13 on: May 13, 2011, 08:12:44 am »
Dankie ouens, het baie lanklaas in daardie rigting gery. Ek is net bly hulle maak daardie pad reg, want dit is iets besonders om daar te ry.
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,292
  • Thanked: 153 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #14 on: May 13, 2011, 09:30:35 am »
Dankie ouens, het baie lanklaas in daardie rigting gery. Ek is net bly hulle maak daardie pad reg, want dit is iets besonders om daar te ry.

+1000!

Die scenery, die reuk van die farings, die manier hoe die temperatuur daal en styg soos jy ook doen, die draaie...
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline tok-tokkie

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha TW200
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,008
  • Thanked: 85 times
  • Green Point
Re: Bloukranspas rybaar my Bike?
« Reply #15 on: May 13, 2011, 09:51:40 am »
December 2009 it was closed but you could easily get onto it.  In several places half the roadway had slipped downhill.  When I went through about 5 cars came through the other way - they were skipping the toll road.



Natures Valley was also closed.  They were building a new bridge over the river.  I was early in the morning & the security guard helped me get my bike onto the unfinished bridge so I could get through