Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo  (Read 9245 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Crossed-up

  • Pangaman
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,659
  • Thanked: 89 times
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #20 on: May 18, 2011, 08:43:06 pm »
Fantastic ride and riding.  Great pics.  I'd love to get up there again, but this time on a bike.
Thanks
 

Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,940
  • Thanked: 414 times
  • WAT KYK JY
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #21 on: May 18, 2011, 10:24:02 pm »
We live in such a beautiful country. Thanks for sharing.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 

Offline letsgofishing

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Suzuki DR-Z 400
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,115
  • Sedgefield, Garden Route
    • http://www.mikekaplandesign.com
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #22 on: May 19, 2011, 08:12:44 am »
Wow - what a STUNNING ride - beautiful scenery and trails in that part of SA  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
There is nothing you can do about the past and you can't predict the future...all you have is the now...live it to the fullest.

www.mikekaplandesign.com
 

Offline onderbroek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,845
  • Thanked: 20 times
  • not a GLOBAL MODERATOR
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #23 on: May 19, 2011, 08:55:22 am »
 :thumleft: :thumleft:

love the tzaneen area
hak vrystaat
 

Offline Beltzer

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Gauteng
  • Posts: 752
  • Thanked: 1 times
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #24 on: May 20, 2011, 11:19:59 pm »
baie nice, veral die fotos. Jy het nie dalk route logs nie? Nie die mal stuf nie  :thumleft:
Wolmerboom Suid
 

Offline ALLAWYN

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 324
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #25 on: May 21, 2011, 03:09:43 pm »
Baie nice RR, as dit julle was wat Sondag 14 Mei by Granny Dots oornag het, het ek by julle verby gery met my 690R, net voor julle afgedraai het na Granny Dots, ek bly 1km verder aan die regterkant, stunning ry area. :thumleft:

Indien van daardie foto's in Komati Land se plantasies was is julle baie gelukkig dat julle nie gevang was nie, daardie ouens is baie serious oor motorfietse in hulle plantasies, ek het eenmalig toestemming gehad vir 2008 se GS challence, mooier as die Kaap ::) :pot:
« Last Edit: May 21, 2011, 03:11:29 pm by ALLAWYN »
 

Offline dirtWarp

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 2,511
  • Thanked: 28 times
  • I crash like a champ!
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #26 on: May 21, 2011, 06:29:46 pm »
Dit was ons by wie jy verby gery het.  :ricky:
Eks nie seker waar Komati land se plantasie gelee is nie, maar ons is darem deur niemand "betrap" nie.

Sal maar meer versigtig wees next time.

Plaas volg jy ons na granny dot's toe en join ons vir 'n bier!
« Last Edit: May 21, 2011, 06:50:11 pm by dirtWarp »
 

Offline sidetrack

Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #27 on: May 21, 2011, 08:50:05 pm »
Baie nice RR, as dit julle was wat Sondag 14 Mei by Granny Dots oornag het, het ek by julle verby gery met my 690R, net voor julle afgedraai het na Granny Dots, ek bly 1km verder aan die regterkant, stunning ry area. :thumleft:

Indien van daardie foto's in Komati Land se plantasies was is julle baie gelukkig dat julle nie gevang was nie, daardie ouens is baie serious oor motorfietse in hulle plantasies, ek het eenmalig toestemming gehad vir 2008 se GS challence, mooier as die Kaap ::) :pot:
Hi Allawyn

Wat is die storie met die hoofroetes om Dap Naude en Ebenezer dam ? Ek het geen borde gesien wat bikes daar verbied nie, ek stem dis mooi wêreld. Sal defnitief weer n draai gaan maak.
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline Beserker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,558
  • Thanked: 34 times
  • Agito ergo sum
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #28 on: May 21, 2011, 09:02:39 pm »
Naais one...must say, the 2 KTMs look the biz  :thumleft:
My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids
 

Offline alanB

  • Vendors
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 6,769
  • Thanked: 10 times
    • www.extinction.co.za
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #29 on: May 21, 2011, 10:18:13 pm »
Fantastic terrain you rode on!  Those jeep tracks and forests look really nice :thumleft:

Do you have GPS tracks?  Would love to ride those routes myself sometime.

Thanks for all the effort putting the RR together.
Husqvarna '09 610TE - Great Bike!

I just finished a SciFi novel Extinction: Task Team, download the preview.
 

Offline Flatout

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda TransAlp XL700V
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,236
  • Thanked: 2 times
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #30 on: May 22, 2011, 10:56:26 am »
Pragtige deel van ons land waar julle gery het, beny julle daar voor.
Die komposisies van sekere fotos is baie goed.
Lekker ligte fietse wat julle op ry.
 

Offline sidetrack

Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #31 on: May 22, 2011, 01:54:22 pm »
Pragtige deel van ons land waar julle gery het, beny julle daar voor.
Die komposisies van sekere fotos is baie goed.
Lekker ligte fietse wat julle op ry.
Dankie Flatout, probeer met die mik en druk. Ry baie keer verby plekke wat n mens net weet n goeie foto sal maak. As n mens meer tyd het en n SLR kan n mens baie pret hê.
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline sidetrack

Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #32 on: May 22, 2011, 01:56:22 pm »
Fantastic terrain you rode on!  Those jeep tracks and forests look really nice :thumleft:

Do you have GPS tracks?  Would love to ride those routes myself sometime.

Thanks for all the effort putting the RR together.
Dirwarp used his Etrex but had to delete some of the tracks as his GPS was acting up.
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline dirtWarp

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 2,511
  • Thanked: 28 times
  • I crash like a champ!
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #33 on: May 22, 2011, 05:07:28 pm »
It also seems that we crossed through illegal areas.

Don't want any of you to end up in a pickle due to my "law breaker" routes  >:D
 

Offline ALLAWYN

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 324
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #34 on: May 23, 2011, 05:08:09 pm »
Die paaie in die plantasies rondom Dap Naude is nasionale/streeks paaie en alhoewel ek weet Komatiland wil nie bikes daar he nie sal ek eers 'n bietjie met hulle stry, die twee spoor plantasie paaie is wel out of bounce. Van die onderkant, Tzaneen se kant is daar wel geen toegangs tekens, maar hulle kan ons nie van die nasionale paaie af hou nie.

Die plantasie aan die ooste en suid ooste kant van Granny Dots is nie toeganklik nie, ek het in 2008 met Komatiland se groot base daaroor onder handel en hulle het my in geen onduidelikke terme laat verstaan dit is mpy beleid om iemand tot in die hof te vervolg en verder nie. Komatiland is die staatsplantsies wat nou 'n mpy is waarvan die staat die aandeel houer is.

Baie naby die onderste ingang na Debegeni en Dap Naude het Lachlan Harris en die huidige CEO in 2008 in 'n Komatiland plantasie gery en is deur die grootbaas gestop, sonder dat hy geweet het wat Lachlan se posisie was. Hy het die BMW direkteure vreeslik sleg behandel en hulle gedreig oa met arresstasie, nadat die selfde Komatiland grootbaas my toestemming gegee het om daar te ry.WTF ???

Daar is wel ander mpye by wie ek toestemming het om te ry, maar elke keer as ek ry moet ek toestemming vra en se hoe laat ek waar gaan wees. Die plantasie eienaars vereis ook dat ek net op Sondae ry wanneer daar geen werks saamhede is nie. As julle sal onthou was daar ook 'n noodlottigge ongeluk gewees op die GS Challence in 2008, nie ver van my huis af nie, dit sit nog vars in meeste van hulle gedagtes.

Ek is baie spyt ek het daardie middag nie by julle gestop nie, ek kon sien dit was nie plaaslikke ryers nie en toe ek by julle verbygaan het ek by my huis se afdraai gewag om te sien of julle verby kom, wou julle nooi vir 'n bier. Julle bikes "looked the real deal" :thumleft:

As julle weer hierdie kant toe kom PM my, dan reel ons iets saam.



« Last Edit: May 23, 2011, 05:09:26 pm by ALLAWYN »
 

Offline dirtWarp

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Europe
  • Posts: 2,511
  • Thanked: 28 times
  • I crash like a champ!
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #35 on: May 23, 2011, 05:35:21 pm »
Thanks Allawyn  ;)

Sal so maak  :thumleft:
 

Offline PEET WEET

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Free State
  • Posts: 1,480
  • KTM .. I'F you Hesitate... Accelerate !
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #36 on: July 11, 2011, 04:05:48 pm »
JA JA EKS HIER....... :imaposer: EKT DIT AL N WEEK TERUG GELEES WOORD VIR WOORD
KTM   --  KRONREIF  TRUNKENPOLZ  MATTIGHOFEN
KTM   --   KARLO TIETO MARIO !!

THE ORIGINAL WHITE  PANT RIDER   !!!
:paw:
 

Offline Riebeek

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Vespa (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 530
  • Thanked: 16 times
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #37 on: January 18, 2012, 08:34:45 am »
Waar koop n man daai coyote sak?
Leath Brace - Yeah got one
2005 KTM 450 EXC
1980 Vespa P200E
1986 Honda QR 50 (son)
1984 Yamaha TT600 (ex) 1983 Yamaha TT600 (ex) 1986 Yamaha DT125 (ex) 1983 Honda MBX50 (ex)
 

Offline sidetrack

Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #38 on: January 25, 2012, 10:16:09 pm »
Waar koop n man daai coyote sak?
Het by Runner gekoop, reken daai is stockists in Kaapstad ook. Onder die vendor section is daar links. Baie goeie sak, elke sent werd.
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline BlueBull2007

  • Caribbean
  • Global Moderator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Other
  • Posts: 10,311
  • Thanked: 332 times
Re: Ok let's go check out the Northern Province and Limpopo
« Reply #39 on: January 26, 2012, 05:53:25 am »
Now THIS is the way to do it :thumleft:

Great stuff guys, really really great stuff. Wish i could ride this with you.

There are some awsome routes off the Burgesfort Polokwane road into the mountains, you should try some of them. Also in Sekukuneland.

Rally nut. What could possibly go wrong?
Living the Rally Dream - Ride Report
Current bike: KTM 350 EXC   Previous bikes:  2010 WR450F, 2006 KTM450EXC,KTM 450RR, BMW800GS, KTM450EXC, BMW650 GS, BMW650 Dakar, and Honda XR250