Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Stemdag plesier  (Read 331 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Stemdag plesier
« on: May 20, 2011, 06:23:37 am »
Eers sou ons Katbakkies toe gaan en 'n worsie gaan braai het, maar toe het almal verskonings om nie te ry nie. Ek en my dogter besluit toe om later die dag by 12H00 sommer so 'n koort draaitjie te gaan ry daar is 'n pad wat ek wil gaan verken. Op die ou end besluit my Buurman wat wag dat hulle sy HP2 moet aflewer hy ry saam aangesien die aflewering laat gaan wees.
Ons is toe deur Moorreesburg op die Pampoenkraal-pad om tot by Koringberg en deur Broodkraal en Moravia van daar is dit teer tot by Goedverwag en dus waar die ondekking toe begin van die lekker pas al in die kloof op tot bo-op die berg en toe af na Piketberg.
My Buurman raak toe haastig en wil teerpad ry terug, maar ek het nie lus vir teer nie en toe wag ek vir 'n vriend wat laas Saterdag vir hom 'n 1200GS gekoop het, maar wat nie grondpad ken nie hy het 'n Blackbird gehad. Hy het toe gekom tot by Piketberg en daarna het ek hom gaan bekend stel aan die lieflikke Swartland grondpaaie. Vanaf Piketberg by De Brug oor die Bergrivier by Misverstand dam verby op plaaspaaitjies terug tot by Riebeek Kasteel.
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline ThunderBearer

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 67
Re: Stemdag plesier
« Reply #1 on: May 20, 2011, 08:22:29 am »
Nice  :thumleft:
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,966
  • Thanked: 77 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Stemdag plesier
« Reply #2 on: May 20, 2011, 08:31:36 am »
Lekker wereld!

Vertel ons meer van die pas asb
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: Stemdag plesier
« Reply #3 on: May 20, 2011, 08:39:16 am »
Lekker wereld!

Vertel ons meer van die pas asb

Snafu Goedverwag is op die pad tussen Piketberg en Veldrif. Daar is 'n bord wat Goedverwag aandui en dan ry jy tot in die dorpie daar staan 'n bord "klok se pad" daar draai jy regs gaan oor die rivier en dan volg jy net die tweespoor pad. Lekker sand plek plek en los klippe. Daar is 'n plek wat lekker modder ook kan wees na 'n reen, gelukkig was dit droog aangesien my dogter saam met my gery het.
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,966
  • Thanked: 77 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Stemdag plesier
« Reply #4 on: May 20, 2011, 08:52:42 am »
Lekker wereld!

Vertel ons meer van die pas asb

Snafu Goedverwag is op die pad tussen Piketberg en Veldrif. Daar is 'n bord wat Goedverwag aandui en dan ry jy tot in die dorpie daar staan 'n bord "klok se pad" daar draai jy regs gaan oor die rivier en dan volg jy net die tweespoor pad. Lekker sand plek plek en los klippe. Daar is 'n plek wat lekker modder ook kan wees na 'n reen, gelukkig was dit droog aangesien my dogter saam met my gery het.

Baie dankie
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Vaalseun

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 474
Re: Stemdag plesier
« Reply #5 on: May 20, 2011, 09:00:12 am »
Great RR. Wat 'n produktiewe manier om stemdag te verwyl. Ek neem aan jy het darem eers die madam gaan ondersteun.  :thumleft:
 

Offline Riebeeker

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,812
  • Thanked: 1 times
Re: Stemdag plesier
« Reply #6 on: May 20, 2011, 09:23:14 am »
Great RR. Wat 'n produktiewe manier om stemdag te verwyl. Ek neem aan jy het darem eers die madam gaan ondersteun.  :thumleft:

Verseker Vaalseun. Hier by ons staan ons nie tou om 'n ding te doen nie ek het 07H30 reeds klaar my kruisies getrek.
Don't argue with an idiot. He will drag you down to his level and beat you with experience.
 

Offline The Badger

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,177
  • Thanked: 1 times
  • Thank you SADF
Re: Stemdag plesier
« Reply #7 on: May 20, 2011, 11:43:01 am »
Nice  :thumleft: Thanks.
Good friends and fresh mud......

It is not about what you ride...... but WHO you ride with !
 

Offline TerrorSA

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,582
  • Thanked: 1 times
  • Autoland PE - William Moffett Exp
Re: Stemdag plesier
« Reply #8 on: May 20, 2011, 02:22:10 pm »
Lekker rustige trippie  :thumleft:
Truimph Tiger 800 XCX
Yamaha XT660R
 

Offline XT JOE

Re: Stemdag plesier
« Reply #9 on: May 20, 2011, 05:05:01 pm »
Lekker trip en moerse weer vir die dag, net 5 fotos vir seker 200km, kom broer haal uit en wys!
BEER IS PROOF GOD LOVES US.