Riebeeker
Race Dog
Eers sou ons Katbakkies toe gaan en 'n worsie gaan braai het, maar toe het almal verskonings om nie te ry nie. Ek en my dogter besluit toe om later die dag by 12H00 sommer so 'n koort draaitjie te gaan ry daar is 'n pad wat ek wil gaan verken. Op die ou end besluit my Buurman wat wag dat hulle sy HP2 moet aflewer hy ry saam aangesien die aflewering laat gaan wees.
Ons is toe deur Moorreesburg op die Pampoenkraal-pad om tot by Koringberg en deur Broodkraal en Moravia van daar is dit teer tot by Goedverwag en dus waar die ondekking toe begin van die lekker pas al in die kloof op tot bo-op die berg en toe af na Piketberg.
My Buurman raak toe haastig en wil teerpad ry terug, maar ek het nie lus vir teer nie en toe wag ek vir 'n vriend wat laas Saterdag vir hom 'n 1200GS gekoop het, maar wat nie grondpad ken nie hy het 'n Blackbird gehad. Hy het toe gekom tot by Piketberg en daarna het ek hom gaan bekend stel aan die lieflikke Swartland grondpaaie. Vanaf Piketberg by De Brug oor die Bergrivier by Misverstand dam verby op plaaspaaitjies terug tot by Riebeek Kasteel.