wilddoc
Race Dog
Hier is net n paar fotos van ons rit op Stemdag.
Eers darem gaan stem terwyl dit gereen het en toe later die bos in gevaar.Dit was nie maklik nie maar soos my een vrind altyd se jy moet die koevert n bietjie druk( Push the envelope).
Die Mitas E10 voor het goed gedoen