Skuus ek probeer rondspeel met die image uploading storie, daai een is bietjie groot, dis 'n eerste vir my !!!!!
Wel ek reken seker 'n paar brode, het die touratech boks saam met die bike gekry, het dit eers gehaat, maar nadat ek hom bietjie gemodify het, het sy carry capacity vanaf 15 kg seker opgegaan na 25-30kg wat ek al binne en bo-op gelaai het.