Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June 08:00 till late-  (Read 986 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
With so little training space available I have been thinking of opening our farm for a days training for bikes. I cannot do a race as it will have too big an enviromental impact on the area.

The Idea is to open all the gates and mountain section and mark a 15km loop. Mostly 3rd gear stuff. We have a brick factory on the farm and a huge Quarry. Here you can play and do insane climbs dropoffs etc without any (more) damage to the enviroment. I walked some sections yesterday and there is the possibility of some difficult sections, with "green" route to bypass for those not interested in sukkeling, but more into getting in some laps.

I am in Tulbagh 100km from Cpt.

I won't be doing rider training, but there will be some lekker fast okes who can provide help and insight. Also Open riding area for kids.

NO BIG QUADS please The area won't allow it as the paths is singletrack, however your kids is welcome to ride with small quads.

If you ride a bike you will wear Helmet boot sand jeans at least. No special provisions etc. This is a plastic bike training day so I need to keep some form of safety going.

Entry for the day R50 or a donation of blankets and warm clothes for the local orphanage and less fortunate.

I was thinking of  4 June.

Contact me johnatbreede.co.za
« Last Edit: June 03, 2011, 08:58:14 am by tau »
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Buff

Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #1 on: May 24, 2011, 08:55:59 am »
On like donkey kong  :thumleft: Sounds lekka, I'll bring a chommie as well.
Present bikes: BETA 300RR, KTM 690, Yamaha WR250F

If you're dumb you gotta be tough !!!
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #2 on: May 24, 2011, 09:32:01 am »
Tau, ek weet nie of my xr al gaan reg wees nie, maar as daar 'n miracle gebeur, mag ek julle join?  Ek sal mooi soet op my eie speel. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Committed

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 185
  • The flying southern cross
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #3 on: May 24, 2011, 10:16:16 am »
Hi John ,

Kan ek die ou geel monster ook kom inskryf , ek belowe ek sal nie vir jou wegry nie.  :imaposer:
As ek daar is die naweek , gaan ek beslus n draai kom maak.

Cheers
Fast moving , Forward thinking
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #4 on: May 24, 2011, 10:32:33 am »
Hi John ,

Kan ek die ou geel monster ook kom inskryf , ek belowe ek sal nie vir jou wegry nie.  :imaposer:
As ek daar is die naweek , gaan ek beslus n draai kom maak.

Cheers

Bring haar huis toe. En park haar by die karre die roete gaan nie werk op 'n groot DS bike nie. Maar julle kan kom help om die manne teen die hillclimb uit te help :ricky:.

Tau, ek weet nie of my xr al gaan reg wees nie, maar as daar 'n miracle gebeur, mag ek julle join?  Ek sal mooi soet op my eie speel. 

Ek gaan so maak dat die moeilike stukke so merk dat jy om kan ry.
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Sir Rat

  • So it begins.
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,238
  • Thanked: 1 times
  • Sir Sir Sir
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #5 on: May 24, 2011, 10:38:20 am »
Dit klink na n lekke outing vir my en die kiddies.  :ricky:

Ek wonder nou net sal dit veilig wees vir die kids met al die groot bike ouens wat dalk sal wil jaag en so aan? Is daar n verskillende roete vir die kids?  :-\
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #6 on: May 24, 2011, 10:42:34 am »
Dit klink na n lekke outing vir my en die kiddies.  :ricky:

Ek wonder nou net sal dit veilig wees vir die kids met al die groot bike ouens wat dalk sal wil jaag en so aan? Is daar n verskillende roete vir die kids?  :-\

Ek sal 'n area afkamp vir hulle om te speel.  en dalk 'n baaintjie uitmerk, dis meer net vir rondry as regte "track" vir hulle.
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Committed

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 185
  • The flying southern cross
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #7 on: May 24, 2011, 10:46:32 am »
Jy dink darem min van my bike...  :pot:
Ek het Sondag by Macassar vir n paar plastics gewys hoe word dit gedoen  :peepwall:
Ek sal beslus vir jou handgee met al die mense en dinge en dan sal ek later die dag , as almal weg is , in die berg gaan speel.
Fast moving , Forward thinking
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #8 on: May 24, 2011, 11:10:15 am »
Jy dink darem min van my bike...  :pot:
Ek het Sondag by Macassar vir n paar plastics gewys hoe word dit gedoen  :peepwall:
Ek sal beslus vir jou handgee met al die mense en dinge en dan sal ek later die dag , as almal weg is , in die berg gaan speel.

Jy kan met die TT 600 ry......as jy hom kan start :imaposer:
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Committed

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 185
  • The flying southern cross
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #9 on: May 24, 2011, 11:21:07 am »
Jou pa het laas ook vir my gese dat ek met die bike kan ry as ek hom gestart kry..... >:D
Ek sal hom maar brand sleep agter n bakkie en dan ry tot hy vrek en hom dan net daar begrawe  :imaposer:

Ek sal jou laat weet hoe my planne werk , dan kan ek jou dalk help met n paar dinge daai dag.
Fast moving , Forward thinking
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #10 on: May 24, 2011, 11:26:33 am »
Jou pa het laas ook vir my gese dat ek met die bike kan ry as ek hom gestart kry..... >:D
Ek sal hom maar brand sleep agter n bakkie en dan ry tot hy vrek en hom dan net daar begrawe  :imaposer:

Ek sal jou laat weet hoe my planne werk , dan kan ek jou dalk help met n paar dinge daai dag.

Asseblief meneer. Kom help merk Vrydag middag???? En help met die versnapperings na die ride.
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,377
  • Thanked: 1 times
  • Mossel Bay every other 6 weeks
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #11 on: May 24, 2011, 11:31:47 am »
:happy1:
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #12 on: May 24, 2011, 11:34:07 am »
:happy1:

Wat soek jy hier jou bike is stukkend en die 500 is mos te mooi......gaan jy popcorn verkoop? :imaposer:
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Berm_Rooster

  • is childish hooligan, not a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Mozambique
  • Posts: 4,377
  • Thanked: 1 times
  • Mossel Bay every other 6 weeks
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #13 on: May 24, 2011, 11:49:02 am »
:happy1:

Wat soek jy hier jou bike is stukkend en die 500 is mos te mooi......gaan jy popcorn verkoop? :imaposer:

Dit moes eintlik die een gewees het...

:drif:

Man, ja, nee, want, ummmmmm......                                                                 ok, ja.


Man, ek kan nie fokken kom nie! OK! Ek wil baie graag, maar ek kan nie.
 

Offline tau

  • hasbeen and a
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 750 Z Super
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,966
  • Thanked: 36 times
  • The Tool from Tulbagh
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #14 on: May 24, 2011, 11:55:56 am »
:happy1:

Wat soek jy hier jou bike is stukkend en die 500 is mos te mooi......gaan jy popcorn verkoop? :imaposer:

Dit moes eintlik die een gewees het...

:drif:

Man, ja, nee, want, ummmmmm......                                                                 ok, ja.


Man, ek kan nie fokken kom nie! OK! Ek wil baie graag, maar ek kan nie.

verskoning verskonings....vroulief kan mos by haar ma kom kuier en jy by my :deal:
2021 Yamaha YZ 450 FX
2021 Yamaha T7 Tenere
1981 Yamaha TT600
 

Offline Committed

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 185
  • The flying southern cross
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #15 on: May 24, 2011, 12:27:15 pm »
Jou pa het laas ook vir my gese dat ek met die bike kan ry as ek hom gestart kry..... >:D
Ek sal hom maar brand sleep agter n bakkie en dan ry tot hy vrek en hom dan net daar begrawe  :imaposer:

Ek sal jou laat weet hoe my planne werk , dan kan ek jou dalk help met n paar dinge daai dag.

Asseblief meneer. Kom help merk Vrydag middag???? En help met die versnapperings na die ride.



Ek sal kyk wat ek kan reel vir Vrydag maar sal beslus Saterdag kan help  :3some:
Fast moving , Forward thinking
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #16 on: May 24, 2011, 12:46:25 pm »
Jy dink darem min van my bike...  :pot:
Ek het Sondag by Macassar vir n paar plastics gewys hoe word dit gedoen  :peepwall:
Ek sal beslus vir jou handgee met al die mense en dinge en dan sal ek later die dag , as almal weg is , in die berg gaan speel.

Jy kan met die TT 600 ry......as jy hom kan start :imaposer:
Jy't 'n TT!  Oe, wraggies, ek sal te minste op dit wil sit! 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #17 on: May 24, 2011, 12:47:45 pm »
Right ouens ... as my bike nog nie reg is nie .... wie het 'n ou bike wat ek kan leen?

 :peepwall:
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline Etienne2T

Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #18 on: May 25, 2011, 10:23:00 pm »
yeeha..see you there!
 

Offline Beserker

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,729
  • Thanked: 64 times
  • Agito ergo sum
Re: Anvil Racing -Training ride-Tulbagh 4 June
« Reply #19 on: May 25, 2011, 10:36:39 pm »
yeeha..see you there!

+1...Ek en die bende is daar!
My Ride  :ricky:  Angola   Namibia  Northern Cape  Kids