ou bruggie oppad Ceres toe via Bainskloof
Is die bruggie nie net daar voor Mitchell's pas as jy by die T-aansluiting kom nie?
Dis reg ja Duel. Dis die een net verby Olive Rock plaas en oorkant Wolwekloof. Ons het ook die naweek op die bruggie foto's geneem.

Nismark het 'n mooi wheelie op die bruggie ook gedoen, maar hy't my onkant betrap, anders sou ek hou vir julle 'n baie mooi foto kon wys!