Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho  (Read 331 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Wat 'n lekker naweek. Ons is terug van 'n wonderlike naweek in die koue Lesotho. Ek gaan net foto's hier pos, Stephan sal 'n volledige verslaggie skryf. Al wat ek wil se is baie dankie vir Hentie vir al die reelings, die lekker kos en verblyf in Fouriesburg en al die ouens wat daar was. Om weer ou vriende te sien en nuwe ouens te ontmoet is altyd lekker. Ons petrolkoppe is maar mos almal maar dieselfde en ons dink en doen dieselfde.
Geniet die foto's en ek hoop die wat nie saam was nie, is spyt dat hulle die lekker trip gemis het.
Ek was die moffie wat my bike afgesleep het, so voor julle my kruisig, ek pleit skuldig Die foto's vertel die storie en saam met Stephan se lekker skryfstyl behoort julle presies te weet wat die naweek gebeur het.
Ons is baie dankbaar dat niemand seergekry het nie, en weet van niemand wat 'n oomblik gehad het nie. Een pap wiel op Neels se 800 GS , wat vinnig mbv die plaaslike bevolking en 'n paar kundige ouens onderwie Theunis uitsorteer is.

Dankie weereens vir almal vir 'n uitsonderlike naweek- hoop om julle almal weer vinnig te sien






















































































































































































































BMW GS 1200
 

Offline Twister

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 950 SE
    Location: Free State
  • Posts: 636
  • Thanked: 8 times
  • CRF1000, KTM950SE, KTM500EXC
Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #1 on: May 29, 2011, 10:03:48 pm »
Nice foto's, jy laat Hentie amper soos n mens lyk :biggrin: :biggrin:
 

Offline EtienneXplore

  • previously KnopKop
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW G650 X-challenge
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,594
  • Thanked: 15 times
    • www.etiennexplore.com
Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #2 on: May 29, 2011, 10:06:24 pm »
Nice foto's, jy laat Hentie amper soos n mens lyk :biggrin: :biggrin:

Hy het homself die keer gedra, dit lyk of hy saam ordentlike mense gery het, nie 'n klomp moegoes soos gewoonlik nie  :deal: :deal:

Great pics Pieter!!!! :drif: :drif: :drif: :drif:


Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,142
  • Thanked: 10 times
Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #3 on: May 29, 2011, 10:23:57 pm »
uitstekende foto's. Sal by John hoor hoe die ride was!!!
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!
 

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #4 on: May 30, 2011, 10:24:25 am »
Thanks julle  :thumleft:
BMW GS 1200
 

Offline Spore

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 434
Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #5 on: May 30, 2011, 03:25:21 pm »
Pieter, ander het seker al gese jy kan maar fotos neem - ek wil dit net weer se: Pieter, jy kan maar fotos neem! Great dankie!  :thumleft:
Courage without conscience is a wild beast...
 

Offline Pieter Willering

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 352
Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #6 on: May 30, 2011, 04:00:42 pm »
Dankie Spore

Die foto's is nie altyd tegnies so 100% korrek nie omdat die omstandighede op 'n groep rit nooit ideaal is nie. Met my kit saam is dit baie moeite om alles uit te haal te neem en weer te bere, dan moet jy nog by die groep bly ook  :)
Die lig is nie perfek nie, so ek is bly as die foto's op die einde bruikbaar is. Ek probeer 'n storie met foto's te vertel, sodat woorde amper nie nodig is nie- weet nie of ek daarin slaag nie ?

Baie dankie vir die lekker terugvoer - dis altyd nice ! :thumleft:
BMW GS 1200
 

Offline Rodlau

Re: Foto's naweek 27-29 Mei 2011 Fouriesburg na Katse dam Lesotho
« Reply #7 on: May 30, 2011, 08:35:51 pm »
I now really know how kak my photos are.  But then even a kak photo is better than no photo at all.  You really do tweak that camera.