Heads up: accident - N1 South closed

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

wiledog_X

Race Dog
Joined
Feb 9, 2009
Messages
2,121
Reaction score
18
Location
Pretoria, Z.A.
Bike
Suzuki DR650
'n  Man is dood in 'n ongeluk op die N1 naby die Samrand-afrit in Midrand omdat hy glo 'n U-draai met sy bakkie op die snelweg gemaak en teen die aankomende verkeer gery het.
Die bakkie het teen 'n swaar voertuig gebots en vyf ander voertuie kon ook nie die ongeluk vermy nie en het weens die wrakstukke op die pad in die bakkie of vragmotor vasgery.
Nog vier mense is beseer.
Die bestuurder van die bakkie is op die toneel dood. Sy lyk het oor die beton-versperring wat die noordelike en suidelike bane skei, gelê.
Verkeer is teen 1:30 steeds erg ontwrig - al die bane in die rigting van Pretoria is gesluit. Motoriste word aangeraai om die R55 as alternatiewe roete te gebruik. - Sapa

source: www.beeld.com

my sister is currently stuck there for almost 2 hours.
 
Top