2000km vir die naweek en mal sneeu

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Charka

Pack Dog
Joined
Aug 27, 2010
Messages
361
Reaction score
0
Location
Groot-Marico
Bike
KTM 640 Adventure
Om als te begin my beste buddy Eugene was in die Transkei en ons het omtrent elke dag gepraat dit het my mal gemaak.
ek en my bok het toe n draai gaan ry op die Botswana grens maar ek kon nie genoeg kry nie.
So donderdag het my kop net by bike ry gebly die heel dag,ek moes gaan ry.
Die plan was om met die limpopo revier op te gaan tot omtrend Ellisras.
so vrydag oggend 4h00am op die bike tot by teerpad daar was die tune links limpopo toe of regs oos-kaap toe.
Lady-Gray toe, Eugene bly nou daar, so ek gaan hom surprise.
Ek het nie fotos soon toe nie 800km vir die dag met n KTM 640 is jou maat nie en 16h40 toe surprise ek hom by sy werk
en die jol begin, en het ons gekuier in daai klein dorpie tot 2uur in die oggend daai plek is fokken koud.
Saterdag het dinge maar bra stadig begin (die rum het ons beseer) so is ons op die bikes oppad Rhodes toe Tiffendale oor.

2min van Eugene se hius af op Joberspass. 
 

Attachments

  • 04062011(001).jpg
    04062011(001).jpg
    59.9 KB · Views: 540
  • 04062011(003).jpg
    04062011(003).jpg
    59.9 KB · Views: 543
  • 04062011(007).jpg
    04062011(007).jpg
    58.8 KB · Views: 541
  • 04062011.jpg
    04062011.jpg
    59.2 KB · Views: 546
Top