0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dit is ook 'n windpomp tussen Aus en Helmeringhausen wat een of ander ou omie besig was om te bou voordat hy oorlede is.
Tankwa - Voorsien die blyplek se water.
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !
Die windpomp het net nie ophou pomp nie
.