Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?  (Read 1544 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Sit op kantoor...en is hartseer dat ek nie meer hier is nie...  :'(



Will do the RR later... its hectic @ work...  :lamer:


RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline GlenInk

  • Elliot`s only
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLE 500
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,536
  • Thanked: 1 times
  • R.I.P. 02/02/2012
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #1 on: June 20, 2011, 01:09:21 pm »
:happy1:

Can`t wait for the rest  :3some:
Quote from: buzzlightyear
"Does your ass not get jealous of all the crap that comes out of your mouth?" 

Put brain into gear before opening mouth !   Believe it, cos its true !     Yamaha IT 200; Kawasaki KLE 500 The Ox Wagon  
 

Offline Usurper

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 458
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #2 on: June 20, 2011, 01:41:18 pm »
Was dit julle groep wat ons Saterdag middag 50 kms diskant Sani gekry het?
Ons was so 6 BMWs en 1 KTM.
« Last Edit: June 20, 2011, 01:41:50 pm by Usurper »
Never underestimate the stopping power of a tree!
 

Offline Dwerg

Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #3 on: June 20, 2011, 01:51:41 pm »
Spyt ek kon nie join nie

<subscribe>
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #4 on: June 20, 2011, 02:15:22 pm »
Was dit julle groep wat ons Saterdag middag 50 kms diskant Sani gekry het?
Ons was so 6 BMWs en 1 KTM.

Jip dit was ons...   :3some:

Hoe laat julle toe by Sani gekom?  :ricky:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline Gat Slag

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 941
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #5 on: June 20, 2011, 02:29:05 pm »
 :happy1:
 

Offline Usurper

  • Member
  • **
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Gauteng
  • Posts: 458
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #6 on: June 20, 2011, 02:30:31 pm »
Ons was daar teen so 16:00, 'n bier gedrink en toe af gery Himeville toe.
Maar julle moes moer laat by Katse uitgekom het.
Never underestimate the stopping power of a tree!
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #7 on: June 20, 2011, 04:10:29 pm »
Nee het net na donker by Thaba Tseke gekom...  en sommer daar gekiep...
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #8 on: June 21, 2011, 08:44:04 pm »
 :peepwall: hehehe . . .

Ons het Donderdag oggend 7h00 weg gespring in Pta. Stry, Wes & Leonette, Tiaan & ek


Hiervandaan het ons na Brand toe in Witbank gery. Sy moeder het ons verras met n goeie ontbyt :P  voor ons die lang pad Himeville toe aangevat het..








Ons Almal, Brand met die oranje fleece (Dakar), Stry (1200 GSA, "yster") Leonette en Wes (800), Tiaan (Dakkie) en ek (met my donkie)

Ons het Bethal, Volksrust Mooi Rivier om gery. Ongelukkig, gelukkig in Volksrust het Brand n pap wiel gekry. Nadat alles 13h00 toemaak op die vakansiedag, moes ons self die band reg maak, niemand van ons het dit al ooit gedoen nie...nie te min na n uur was ons terug op die pad B)  .

Was so bietjie agter skedule, so toe dreun ons hard Himeville toe in die ergste cross-wind wat almal al in gery het... ons het nie baie fotos geneem nie... :unsure:

Het die Himeville grondpad 18H30 geslaan, en 98 km grond pad gery tot by Sani Lodge...dink  ons het die mooiste scenery gemis agv die donkerte. Het 20h30 by Sani Hotel in geklok, nadat by ketting afgeklim het 1km voor Sani Hotel :evil:  , vir n lekker aand ete, toe reguit backpackers toe vir n bietjie kiep.


In Himeville die volgende oggend om onybyt en petrol te kry, ry ons verby May Auto's, n Yamaha dealer, ek val toe in en vra of hulle my ketting kan korter maak, na ontbyt is die donkie reg vir Sani Pass en dit kos my net R50, en dit sluit n ekstra master chain link in... DANKIE SHAWN!!!




Wes en Leonette




By die grens pos

Toe san op... :bounce:




Die laaste "intresante" stukkie...




Brand is so bly om by Sani Pas om te gekom het, hy doen sommer die "Sani Pas Ys Skoffel"  :imaposer: :imaposer:


Wes en Leonette arriving. Hulle het n "om" gehad in die eerste van die laaste ernstige switch-backs nadat n arse met n rooi Outlander hulle afgesny het... hy het toe nie eers gestop om te help optel nie... :evil:  Het later verneem hy het vir Tiaan, Brand en Stry ook afgesny... maar Stry het hom so bietjie geroost... B)
Die duik op die pannier is bietjie "karakter" van Sani... :+


Stry


Parkeer vir n Maluti en Gluhwein


the view from Sani Top Lodge


hmmmm natuurlik...  :whistle:


Het die Black Mountain pass aangepak...


Brand


Wes en vroulief


Stry en T






Beautiful scenery B)






« Last Edit: June 21, 2011, 10:30:56 pm by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline madmike999

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,995
  • www.studio88.co.za info@studio88.co.za
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #9 on: June 21, 2011, 08:50:38 pm »
 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
'82 R100 RS,  '98 Africa Twin,  Vespa 180 Rally
 

Offline FATO

Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #10 on: June 21, 2011, 09:03:34 pm »
Cant wait for the rest.  ;D
Ex-Africa semper aliquid novi!
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #11 on: June 21, 2011, 09:26:58 pm »
Die Black Mountain pas  af Thaba Tseka toe was ongelooflik rof... daglig het begin vaal, die gps het nie eintlik opgetel waar ons is nie en nog hoe ver dit is... almal het lekker geworry dat ons daar in Lesotho gaan slaap... :unsure: .Gelukkig kom ons net toe so na donker in Thaba Tseka aan.


Black Mountain pass agter af

Wes werk toe sy magic en reel laat ons in die Mountain Star Lodge oor slaap teen R200 pppn ontbyt ingesluit.. en aanete teen R40. het soos koning geeet en lekker gebad na n laaaaang, klip harde dag... :pinch:



3 Ster (?) luxury...


Wes dealing again... ;)


Aandete

Leonette het n harde dag agter op die 800 gehad... en wou die volgende dag net oor die grens en huis toe... :blink:


the next morning


Leonette, uitgerus na die vorige dag...


met eish ja... :pinch:

Die grond pad katse toe...



Leonette het ons fizzers in die hand gesteek om uit te deel langs die pad... nogal lekker om die kinder gesiggies sien as hulle n sweetie kry...

Tiaan en Brand putting the Dakkies through their passes, which they were designed for...  :deal:
"Capachino's on Kaste" B)




Die volgende fotos gaan ook ons inskrywings wees vir die Kalender kompitisie...










Die paaie om Katse is net... daar is nie woorde nie.. pad oppervlakte is perfek, daar is die verkeer nie... jy kan die fiets lekker bank en die apex slaan en die oor draai vir die awesomste driving experience wat daar is... :woohoo:


Die pad oor Katse..



Verkeer op n Saterdag middag oor Katse...  :imaposer:  :laughing4: :imaposer:




I missed a Nice wheelie from Tiaan


Brand het die beste wheelie wat ek al gesien het op n Dakar, gepop... toe druk ek mis... darn jou driving gloves... :evil:
 
« Last Edit: June 22, 2011, 07:59:27 am by alwyn_gs »
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #12 on: June 21, 2011, 10:04:19 pm »
Ons het op die brug besluit Leonette se naam verander na Leoness, short vir lioness.. omdat se die vorige dag so braaf was en nogsteeds saam ons lesotho geniet het. Sy het die mooiste fotos geneem en kan nie wag om dit te kry teen die einde van die week nie...  :mwink: :thumleft:

Onroute to Mafiki Lisiu pass




Tiaan en Brand wou die Koa Myn Pass aanpak, die ander was bang laat die lig ons weer gaan vang... en daar teen besluit... ongelukkig kry Brand weer n pap wiel en moes hy terug draai na ons toe.. die patch het begin disintergreer...


Wes speel in die sneeu  :ricky:

Tiaan  :pot:

Me


Tiaan and Brand doing their thing


Stry doing his thing


Wes en Stry maak koffie met sneeu  :drif:


Die uitsig...






Tiaan boud toe die chevron board af...dink dit gaan n lekker "snow board" maak...



 :laughing4: :imaposer: :laughing4:

For the record...Ons het die chevron terug gesit..


Is met vakansie... so moet aan ons tan ook werk!  :mwink:

Die Mafiki pas af het gesorg for nog n beter driving sentation! Ek dink die hemel se paaie gaan eendag so wees... dis net n asemrowende drive gewees...!  :ricky:  :thumleft:



Fill up oppad Botha Buthe toe


Het by een of ander "lodge" oorgebly in Botha Buthe...is maar n dormetry... darm was die geselskap van die beste...


:3some:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #13 on: June 21, 2011, 10:25:10 pm »
Sondag is ons uit by die Caledon grenspos om te gaan ontbyt in Clarens... Daai kort stukkie was die koudste gewees op die hele trippie!  :o








Totsiens Lesotho...  ;D

Clarens





Vandaar is dit net huistoe via die N3...  :'(

Dankie aan Tiaan, Brand, Stry , Wes en Leonette (sy weet sy sal weer saam gaan... :evil: )
Ons het almal nuwe vriende gemaak...en sal graag weer saam die groep ry. Die groep het mekaar uitstekend aangevul... Dankie aan die Liewe Vader wat ons beskerm het en veilig terug gebring het..

Die Koa myn pas is volgende . . . . .   :ricky: :pot: :mwink:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline jnrbull

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 191
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #14 on: June 21, 2011, 10:48:03 pm »
Dit is nou 'n befookte RR Alwyn, lanklaas geniet om so iets te lees !  :thumleft:
4 wheels move the body

2 wheels move the soul
 

Offline alwyn_gs

  • Gelände/Strasse - Knight in White Satin (R1200GSA LC)
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 2,078
  • Thanked: 196 times
  • With my loving wife, Michelle - let's do this!!
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #15 on: June 22, 2011, 07:24:04 am »
Dankie jnrbull   :biggrin:
RR:Sani 2013, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=131550.0, Honeymoon 2014 http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=153612.0
Livinstone Lite 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=162532.0, Om Lesotho 2014, http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=168999.0
Skoeters : Knight in White Satin (R1200GSA LC), Military Fuel Tanker (R1200GSA AC 142 690km - decommisioned)
G650XMoto, G650XCountry-pilotted by Michelle
 

Offline FATO

Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #16 on: June 22, 2011, 07:49:18 am »
Thanks Alwyn for taking care of the RR.  :ricky:
Ex-Africa semper aliquid novi!
 

Offline DRAZIL

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,161
  • Thanked: 5 times
  • Alpha et Omega
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #17 on: June 22, 2011, 07:54:08 am »
Very nice and I enjoy your snowboard with it's custom sticker kit. :thumleft:
“You know, a long time ago being crazy meant something. Nowadays everybody's crazy.”
Charles Manson
 

Offline Dwerg

Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #18 on: June 22, 2011, 08:13:46 am »
Nice one  :thumleft:
Current: KTM 690R
Previous: KTM 790ADV, 640ADV, 950ADV, 250XCW BMW F650GS Single, F650GS Twin, F800GS, G450X, R50/2 Honda CRF450X, CRF230 x 2, VFR400 NC30, Z50 Mini Trail Yamaha BWS100 x 2, LB80 Chappy
 

Offline ThinkMike

  • 2-wheel Addiction
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 657
  • Not now honey, I'm Riding
    • Southern Africa Aventure Trips
Re: SANI PASS UP, EASTERN LESOTHO 16-19 JUNE 2011 - WHAT A RIDE!?
« Reply #19 on: June 22, 2011, 08:21:45 am »
Very Lekker!!!!   :thumleft:

Now I'm Lus again :xxbah:
Sorry Babe I am still riding.