0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Nicely captured Alwyn!Kan nie wag om Wes se phodies te sien nie!Ons kan begin om die volgende een te reel, laat ek net eers n nuwe slick op my daki sit! Cheers
Very Lekker!!!! Now I'm Lus again
Diegene wat Sani wil gaan ry, moet dit doen ASAP! Het Vrydag aand verneem van n bron dat Sani gaan geteer word volgende jaar... maar soos dinge gaan in die nuwe RSA behoort die projek bietjie stadig van die grond af te kom en hopelik kan ons dit dalk weer in die winter doen volgende jaar, dit is natuurlik as die projek 3 maande sloer...
Quote from: alwyn_gs on June 27, 2011, 07:54:10 amDiegene wat Sani wil gaan ry, moet dit doen ASAP! Het Vrydag aand verneem van n bron dat Sani gaan geteer word volgende jaar... maar soos dinge gaan in die nuwe RSA behoort die projek bietjie stadig van die grond af te kom en hopelik kan ons dit dalk weer in die winter doen volgende jaar, dit is natuurlik as die projek 3 maande sloer... Alwyn, hulle sê dit al vir 10 jaar lank!
Nice report Glad you did not do Kao Mine, not really a good idea in the dark...