George

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ektoknbike

Race Dog
Joined
May 4, 2007
Messages
899
Reaction score
0
Location
Oppie plaas Worcester
Bike
KTM 950 Adventure
Ek moet Saterdag oggend vroeg in George wees vir 'n diens. Ek beplan om laat Vrydag daar te wees. Kan enige iemand 'n BB aanbeveel en dan ook "n plek om :eek:ccasion5:
Nou nie een van daai plekke wat hulle jou met ketangs piets nie, ek is maar skyt bang.
 
Top